Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Red Table Restaurant besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Red Table Restaurant.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Red Table Restaurant akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Red Table Restaurant

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 4)
Hotel in Paarl, Wes-Kaap

Cascade Country Manor is 'n toevlugsoord in die hartjie van Paarl se wynlande. Dis op 'n skilderagtige 23 hektaar-plaas wat vroeër jare 'n adellike tuiste was en word deur olyfboorde en wingerd omring, met die Klei...

 Koepons teen 10% af
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 800
R1 260
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Wes-Kaap

d'Olyfboom Guest Rooms is op die d'Olyfboom-familieplaas. Dis sentraal geleë en spog ook met asemrowende uitsigte oor Paarl. Die hoofdoel van die gaste-suites is om verblyf te bied aan konferensiegangers en sakere...

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Paarl, Wes-Kaap

Hamlin Country Cottage is op 'n plot in die Paarl, 'n bekoorlike dorp in die Kaapse Wynlande, geleë. Die Paarl is bekend vir sy prentjiemooi landskap, uitstekende wynlandgoedere, koffiewinkels, pragtige argitektuur...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Paarl, Wes-Kaap

Belmonte Gastehuis is 'n nuwe gastehuis geleë teen die hange van Paarlberg en bied asemrowende uitsigte oor die dorp en omringende berg-areas. Dit is 'n Mediterreense-styl kontemporêre gebou met 2 vloere. Sentraal...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hoog-En-Droog, Paarl

The Avenues bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in die The Avenues-sekuriteitskompleks in die Paarl. Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapk...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R553
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lemoenkloof, Paarl

African Violet Guest Room bied gerieflike verblyf in 'n selfsorg-gastekamer aan die voet van die rustige Paarlberg. Hierdie smaakvol gemeubileerde gastekamer is aan die hoofhuis gekoppel, maar het 'n eie ingang en i...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl, Wes-Kaap

Nuwerus Lodge is in die buitewyke van Paarl geleë. Dié lodge skuil in die hartjie van die Wynlande, tussen wingerde en bied 'n pragtige uitsig op Paarlberg. Die lodge bied 10 pragtig versierde slaapkamers wat alma...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R765
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Paarl, Wes-Kaap

Upper Mill is 'n lieflike, privaat en luukse selfsorg-eenheid in die hartjie van die Paarl wat teen die hange van Paarlberg en naby verskeie plaaslike besienswaardighede geleë is. Die woonstel is privaat en spes...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Wes-Kaap

Nantes-vue is 'n lieflike gastehuis wat onlangs opgeknap is en is in Paarl se geskiedkundige Millstraat geleë. Ons ligging is ideaal - naby Kaapstad, die Kaapse Wynlande en verskeie spoggerige gholfbane. Die dorpie...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hoog-En-Droog, Paarl

Afrika Pearl is in die middel van die Paarl geleë, net 60 km van Kaapstad af. Daar is pragtige eenhede met uitsigte oor die tuin, swembad en Paarlberg. Die gastehuis bied verskeie lieflike eenhede. Die selfsorg-ee...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 5617 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za