Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Ridge School besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Ridge School.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Ridge School akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Ridge School

Vanaf
R2 685
per nag, vir 2 mense
Hotel in Rosebank, Parktown Noord

Clico Boutique Hotel is perfek geleë in die luukse woonbuurt, Rosebank in Johannesburg. Die buurt is bekend vir sy luukse winkelsentrums, naglewe, kafees, kroeë en klubs. Clico Boutique Hotel is ingerig vir sakere...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
B&B in Auckland Park, Westdene

Merwehuis is gebou in 1938. Die huidige eienaars is die vierde familie wat die voorreg geniet om hierdie ruim, ou huis te bewoon. Die huis is gedurende die afgelope 13 jaar gerestoureer om 'n vervloë era te weerspi...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Westdene, Johannesburg

Onverwacht Cottage is ideaal geleë in Melville met 'n oorvloed koffiewinkels, soos De La Crème, en restaurante, soos Picobella en Pulp Fiction in die area. Luci en Nicol du Toit sien uit daarna om jou te verwelkom...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosebank, Parktown Noord

The Residency Jellicoe bied verblyf in 'n veilige woonstelkompleks in Rosebank. Die gebou is ideaal geleë naby verskeie geriewe. Die verblyf beskik oor 3 soorte woonstelle met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Hierdie ...

Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
Rugsakreisigerslosies in Emmarentia, Randburg

Umgwezi Lodge and Backpackers is in Randburg in die noord-westelike deel van Johannesburg geleë en die area is bekend vir sy winkelsentrums en vermaak. Die instansie bied verblyf in 5 kamersoorte met dubbel-, enk...

Vanaf
R698
per nag, vir 2 mense
B&B in Parkhurst, Gauteng

House Number 57 is in Parkhurst, Johannesburg. Dit is langs restaurante, kroeë en ander geriewe in die omtrek. House Number 57 beskik oor 3 en suite-gastekamers wat elk 'n gemaklike bed het. Van die kamers het du...

Vanaf
R530
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westdene, Johannesburg

Gimmeeabreak bied gerieflike verblyf in 'n gastekamer op dieselfde erf as die waar die eienaar woon. Die instansie is in die lowerryke Andover Road in die hartjie van Wesdene, Johannesburg geleë. Hierdie ligging bi...

 Koepons teen 20% af
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Parktown Noord, Johannesburg

Leighwood Lodge is 'n elegante Georgiaanse-styl boetiek-gastehuis in die rustige woonbuurt, Parktown-Noord in Johannesburg. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na sentrale ver...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Newtown, Johannesburg

The Franklin Loft Apartment 1602 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die Franklin-gebou in Johannesburg. Die Franklin Solderwoonstelle bied stylvolle en ruim verblyf in 'n privaat en mooi plek. Dit het ook al die geri...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Newtown, Johannesburg

The Franklin Loft Apartment 1106 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die Franklin-gebou in Johannesburg. Die Franklin Solderwoonstelle bied stylvolle en ruim verblyf in 'n privaat en mooi plek. Dit het ook al die geri...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 2522 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za