Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Stone Kitchen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Stone Kitchen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Stone Kitchen akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Stone Kitchen

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bovlei, Wellington

Dunstone Country House is op 'n wyn- en vrugteplaas in die buitewyke van Wellington in die prentjiemooi Bovlei-vallei geleë. Dunstone Country House is 10 ha-plaas wat bekroonde wyne produseer en pragtige natuurskoo...

Spesiale Aanbod!
VanafR2 586
R1 724
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bovlei, Wellington

Val du Charron Wine & Leisure Estate is op 'n wyn- en olyfplaas in die hartjie van die Bovlei-vallei geleë. Dit is 10 minute van die dorp Wellington af en minder as 'n uur se ry vanaf Kaapstad. Die landgoed is gele...

Spesiale Aanbod!
VanafR4 595
R3 063
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wellington, Kaapse Wynlande

Val du Charron Coach House is 'n 5-ster-boetiekgastehuis op 'n privaat wynlandgoed in Wellington. Dit is perfek vir oordeelkundige gaste wat op soek is na luukse verblyf en gasvryheid naby 'n verskeidenheid doending...

Vanaf
R1 499
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bovlei, Wellington

5 Mountains Lodge skuil tussen die voetheuwels van die historiese Bainskloofpas, digby Wellington in die hartjie van die wynlande, net 45 minute van Kaapstad se gonsende middestad af. Soos die pas jou uit die dorp l...

Vanaf
R3 680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Breederiviervallei, Kaapse Wynlande

Grand Dédale skuil in die lang vallei onder die Bainskloofpas. Dié historiese herehuis op Doolhof Wynlandgoed is pragtig opgeknap en ideaal vir wittebroodduifies en gaste wat op soek is na ekstra privaatheid. On...

Vanaf
R1 220
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bovlei, Wellington

Oude Wellington Estate is in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Tafelberg, Stellenbosch, Franschhoek en die 2 oseane is net 'n uur se ry ver. Die landgoed produseer wyn en brandewyn en gaste is welkom om te...

Vanaf
R1 460
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bovlei, Wellington

Monte Vidéo is net onder die bekende Bainskloofpas geleë met panoramiese uitsigte oor die berge en gul ploegland. Dit is 'n splinternuwe, luukse gastehuis en konferensie-venue wat ontwerp is met absolute luuksheid...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bovlei, Wellington

Hanna bied bekostigbare oornagverblyf in die prentjiemooi dorp Wellington aan die voet van die Groenberge in die Kaapse Wynlande. Die verblyf bestaan uit 'n oopplan-woonstelletjie met 'n privaat ingang op die eiena...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Breederiviervallei, Kaapse Wynlande

Bain's Kloof Berghuis is 'n ouwêreldse kothuis langs die Bainskloofpas en is 15 km vanaf Wellington. Die Bainskloofpas is langs die R301 en bied direkte toegang vanaf Wellington na die Noordelike dorpies Ceres en W...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Breederiviervallei, Kaapse Wynlande

McBains is op Bainskloofpas se kruin geleë en vorm deel van die geskiedkundige Eerste Tol-nedersetting. Die eiendom bied privaat toegang tot die Witterivier en grens aan die Limietberg Natuurreservaat en Hawekwaber...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 4718 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]