Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Stone Kitchen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Stone Kitchen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Stone Kitchen akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Stone Kitchen

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl, Groenvlei

5 Konings Accommodation bied verblyf in 10 smaakvolle en suite-kamers in die Paarl. Dié instansie roem hom op aandag aan detail en vriendelike, persoonlike diens. Daar is 4 kamertipes by 5 Konings Accommodation. ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Paarl, Groenvlei

Perle unter Der Sonne bied 2 moderne selfsorg-eenhede, Die Huis en Die Ateljee in die hoofstraat van die Paarl in die Wes-Kaap. Dis ideaal vir vriende en gesinne wat op soek is na gemaklike verblyf naby 'n verskeide...

Vanaf
R760
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paarl, Groenvlei

Mountain Glimpse is aan die voet van Paarlberg en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 2 gaste. Dit is ideaal vir sakereisigers of paartjies. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, ’n kombuis, eetarea e...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Kaapse Wynlande

Zonnevanger is 'n gastehuis op 'n plaas in privaatbesit, halfpad tussen die Paarl en Wellington sowat 9 kilometer van die Paarl se middedorp af. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby vers...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Boland, Kaapse Wynlande

Du Toitskloof House on the Molenaars River bied selfsoergverblyf aan en is op 'n privaat plot op die oewer van die rivier teen die Du Toitskloof-bergreeks. Die eiendom spog met skitterende uitsigte oor die vallei en...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Paarl, Lemoenkloof

Serena's Boutique Self Catering is in die hartjie van die Kaapse Wynlande in die prentjiemooi Paarl geleë. Dié eenheid het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Kaapse Wynlande

Rhebok Selfsorg bied oornagverblyf is op die eienaar se perseel op ’n pragtige wynlandgoed in Paarl, ’n prentjiemooi dorp in die Kaapse Wynlande. Paarl is bekend vir sy plattelandse natuurskoon, uitstekende wynk...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Lemoenkloof

Madeliefie is 'n B&B wat deur die eienaars bestuur word in Lemoenkloof in die Paarl. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagplek, na aan verskeie doendinge en besienswaardighede in die Kaapse Wyn...

30% af Langtermyn-verblyf!
VanafR850
R595
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Kaapse Wynlande

Ajee B&B Accommodation bied B&B-verblyf in die Paarl sowat 1 km vanaf die middedorp. Die gastehuis beskik oor 2 kamers wat individueel versier is. Dit kan as 'n geheel bespreek word vir 'n groep van 4 gaste. Die ka...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Paarl, Lemoenkloof

Plane Tree Cottage is in die prentjiemooi Paarl in Lemoenkloof geleë. Dié enkeleenheid is in die eienaars se privaat huis en daar is net slaapplek vir 1 gas. 'n Trap lei direk vanuit die ingangsportaal na die priv...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 4719 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]