Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Stone Kitchen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Stone Kitchen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Stone Kitchen akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Stone Kitchen

Vanaf
R600
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Paarl, Lemoenkloof

Plane Tree Cottage is in die prentjiemooi Paarl in Lemoenkloof geleë. Dié enkeleenheid is in die eienaars se privaat huis en daar is net slaapplek vir 1 gas. 'n Trap lei direk vanuit die ingangsportaal na die priv...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Paarl, Lemoenkloof

The Orange Bowl bied verblyf in 'n goed ingerigte selfsorg-gastehuis in die Paarl. Daar is 'n luukse en suite-kamer, wat grens aan 'n volledig toegeruste kombuis met 'n ingeboude braai en 'n privaat stoep. "A Ro...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Kaapse Wynlande

10 on Fairview is 'n B&B in die Paarl Wynlande. Die B&B is 5 km van die KWV Wynemporium af en 3,7 km van die Boschenmeer Gholfbaan af. Verblyf word in 2 kamers met dubbelbeddens aangebied. Die kamers het houtvloere...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paarl, Lemoenkloof

Alea is 'n gastekamer op die eienaar se perseel in die hartjie van Paarl. Dié dorp bied 'n plattelandse skoonheid, wynkelders, koffiewinkels, indrukwekkende argitektuur en 'n ryk vrugteproduseringserfenis. Dié ru...

Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl, Lemoenkloof

Olive Tree Lodge is in die Paarl se hoofstraat. Dié gastehuis is die perfekte basis om die Kaapse Wynlande te verken. Verblyf by Olive Tree Lodge word gebied in 15 kamers wat individueel versier is. Die kamers he...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Paarl, Kaapse Wynlande

Agape Bed & Breakfast is in die Paarl, 'n geskiedkundige dorp geleë en bied 'n funksievenue, studenteverblyf en 'n ontspanningsentrum. Die gastehuis bied 5 individuele slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed, ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paarl, Lemoenkloof

Little Oak Garden Cottage is in die Paarl en bied 3 selfsorgkothuise. Al 3 kothuise het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, lugversorging, WiFi, 'n TV en 'n kombuisie. Geriewe op die perseel sluit 'n braai-ar...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 890
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Kaapse Wynlande

d'Olyfboom Guest House is op die d'Olyfboom-familieplaas. Dis sentraal geleë en spog ook met asemrowende uitsigte oor Paarl. Die hoofdoel van die gaste-suites is om verblyf te bied aan konferensiegangers en sakere...

Vanaf
R975
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl, Lemoenkloof

Memory Lane is 'n bekoorlike gastehuis in die prentjiemooi, lowerryke Bolanddorp, die Paarl. Dié Victoriaanse huis het slaapplek vir 6 mense in twee dubbelkamers en een 2-enkelbedkamer. Elke dubbelkamer het 'n dub...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl, Lemoenkloof

Cape Valley Manor Guest House dateer uit 1853 en is in Paarl. Die huis is sorgsaam gerestoureer, stylvol gemeubileer en het 'n bekoorlike atmosfeer. Dié 4-ster-verblyf waarborg luuksheid, rustigheid, privaatheid en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 4712 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]