Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Three Rondavels besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Three Rondavels.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Three Rondavels akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Three Rondavels

 Koepons teen 20% af
Vanaf
R4 900
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kruger tot Canyons, Limpopo

Khaya Ndlovu Manor House is tussen die akasia- maroelabome weggesteek op die Khaya Ndlovu Wildreservaat in 'n 15 000 hektaar-bewarea die Blue Canyon Conservancy, net 6 km buite Hoedspruit. Dié luukse lodge bied ve...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Hoedspruit Raptors Lodge Unit N16 is 'n selfsorgwoonstel in Hoedspruit, 'n plaasdorpie aan die voet van die Klein Drakensberge in Limpopo. Dis naby heelwat privaat wildreservate, die Krugerwildtuin en dierparke. Hoe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Raptors Lodge Accommodation is in die hartjie van Hoedspruit geleë, tussen die Kruger Wildtuin en die Blyderivierspoort. Dié klein en unieke bewaringsgeoriënteerde dorp bied verskeie interessante toere en doendin...

Vanaf
R2 350
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

By BushGlam Luukse Vakansiehuis kan jy jouself verlustig in 'n moderne, luukse omgewing. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste. BushGlam beskik oor 3 moderne slaapkamers, 2 moderne badkamers, ruim sitkamers,...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Raptors Wildlife Escape 28 and 48 bied gerieflike selfsorg-verblyf in die hartjie van Hoedspruit, tussen die Krugerwildtuin en die Blyderiverspoort. Raptors Apartments bied die ideale plek vir 'n wegbreek waar gaste...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

15 Raptors Lodge bied smaakvol gemeubileerde selfsorgverblyf in 'n stil bosveld-omgewing. Die lodge is ideaal geleë en is stapafstand vanaf restaurante, winkels en 'n spa in Hoedspruit. Gaste kry meer waarde vir hu...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Maya Manor bied selfsorgverblyf in die hartjie van Hoedspruit in die Laeveld waar die Krugerwildtuin die Drakensberge ontmoet. Dis 'n moderne, gerieflike en knus woonstel wat perfek is vir 'n gesinsvakansie of 'n ro...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hoedspruit, Limpopo

Nuwe bestuur vanaf April 2017. Die eienaars is besig om die kothuise en geriewe op te knap. Mist of Gold het 'n bekoorlike, natuurlike ligging in die hartjie van Hoedspruit (Limpopo) en is ideaal vir gaste wat op ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Do-Drop-In is die perfekte wegbreekplek om te ontspan en die buitekant te geniet. Dit is in die hartjie van Hoedspruit geleë wat skuil tussen die Krugerwildtuin en Blyderivierspoort. Do-Drop-In het 3 selfsorg-eenh...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Hoedspruit, Limpopo

Kokkariba Gastehuis is in Hoedspruit en is ideaal vir gaste op pad na die Krugerwildtuin en diegene wat ander besienswaardighede in die area wil verken. Verblyf is beskikbaar in 'n dubbelverdieping-gastehuis met k...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 615 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za