Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Waffle House besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Waffle House.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Waffle House akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Waffle House

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

Ocean Gaze bied gerieflike B&B-verblyf in 'n opgeknapte huis. Dié moderne huis het uitsigte oor Ramsgate se strand en strandmeer. Die omgewing is vreedsaam, tog lekker naby winkels en restaurante. Ons het 4 ruim ...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

Marine Glen 18 is 'n selfsorgwoonstel in Ramsgate, langs die strandmeer, direk oorkant Waffle House. Die woonstel het 'n uitsig oor die see en strandmeer. Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. ...

Vanaf
R1 191
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

Marine Glen 8 is ’n selfsorgwoonstel in Ramsgate op die Ramsgate-strandmeer, direk oorkant die bekende Waffle House, en dit bied see- en strandmeer-uitsigte. Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaap...

Vanaf
R1 179
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

Marine Glen 2 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n pragtige, tropiese tuin met 'n uitsig oor Ramsgate se strandmeer skuil. Alhoewel die woonstel nie 'n see-uitsig het nie, is dit net 'n kort entjie se stap van die stran...

Vanaf
R1 833
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

Inn on the Sea 3 is 'n selfsorgwoonstel in Ramsgate. Dié multi-vlak woonstel op die Ramsgate-strandmeer bied direkte toegang tot die strand en 'n pragtige uitsig. Die eenheid is naby die Waffle House in Marine-ryla...

Vanaf
R395
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

Providence 40 is 'n vakansie-eenheid met 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eenheid is vir selfsorg toegerus. Dis in Ramsgate, net 400 m se stap van die Blouvlagstrand met 'n uitsig oor strand. Dis ook minder as 5 mi...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

59 Ramsgate Palms is 'n gerieflike en volledig toegeruste selfsorgwoonstel in die veilige Ramsgate Palms-kompleks wat reg op Ramsgate se hoofstrand geleë is. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand so daar...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

60 Ramsgate Palms is 'n gerieflike en volledig toegeruste selfsorgwoonstel in die veilige Ramsgate Palms-kompleks wat op Ramsgate se hoofstrand geleë is. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand, so daar is...

Vanaf
R610
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Margate, KwaZulu-Natal

Ramsgate Palms kompleks is teen die koppie by Ramsgate se hoofstrand geleë en is ideaal vir 'n gesinsvakansie. Ramsgate Palms Unit C is op die eerste vloer en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide kamers het dub...

Vanaf
R610
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Margate, KwaZulu-Natal

Die Ramsgate Palms Woonstelkompleks bied 'n uitsig oor die prentjiemooi Ramsgate-hoofstrand en is die ideale plek vir 'n gesinsvakansie. Dié eenheid is op die boonste verdieping geleë en het 2 slaapkamers en 'n b...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1930 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za