Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Waffle House besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Waffle House.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Waffle House akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Waffle House

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R1 238
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

Ramsgate Rendezvous 8 is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in Ramsgate, 'n ouwêreldse kusdorpie in KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié drieslaapkamerwoonstel is op die tweede verdieping en het slaap...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

Ramsgate Rendezvous 12 is ’n selfsorg-eenheid in ’n veilige kompleks in Ramsgate, ’n unieke kusdorpie aan die Suid-kus van KwaZulu-Natal. Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badka...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R2 381
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

Praslin 10 is 'n selfsorgwoonstel met 'n uitsig oor Ramsgate se strandmeer en die see in die verte. Die eenheid is sowat 200 m van die strand af, maar gaste moet oor die teerpad stap om daar te kom. Die kompleks spo...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

Gulls' View is ideaal vir vakansiegangers en wittebroodpaartjies. Daar is regdeur die jaar geleenthede vir swem, sonbaai en visvang. Dit is 'n moderne selfsorg-vakansiehuis met 3 slaapkamers en 2 badkamers op die ku...

 Koepons teen 10% af
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

The Beachfront Unit 2 is 'n luukse selfsorgwoonstel in 'n klein kompleks met 12 woonstelle. Die sekuriteitskompleks is op die strand geleë met ongelooflike uitsigte. Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste in 2 sla...

 Koepons teen 10% af
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

The Beach Front Unit 11 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in 'n klein kompleks met 12 eenhede. Die sekuriteitskompleks is reg teen die see geleë en bied dus asemrowende uitsigte. Die eenheid het slaapplek vir 5 me...

 Koepons teen 10% af
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

The Beach Front Unit 8 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in 'n klein kompleks met 12 eenhede. Die sekuriteitskompleks is reg teen die see geleë en bied asemrowende uitsigte. Die naaste blouvlagstrand is net 'n entj...

 Koepons teen 10% af
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

The Beachfront Unit 6 bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n woonstel wat in 'n sekuriteitskompleks teen die see in Ramsgate geleë is. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -si...

 Koepons teen 10% af
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

The Beachfront Unit 10 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 3 slaapkamers in 'n veilige kompleks teen die strand in Ramsgate. Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

Meridean Villa No. 1 is 'n selfsorgdorpshuis met slaapplek vir 6 gaste in Ramsgate. Die dorpshuis het 'n privaat ingang en het 3 kamers wat die 2 badkamers deel. 1 van die badkamers het 'n stort en die ander het 'n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90 van 1901 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za