Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Umhlanga Gateway Wave House besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Umhlanga Gateway Wave House.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umhlanga Gateway Wave House akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Umhlanga Gateway Wave House

Vanaf
R2 595
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Umhlanga, Umhlanga Ridge

Palm Gate is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilig kompleks in Umhlanga. Dié eiendom is net 300 m vanaf Gateway Winkelsentrum. Die woonstel is ten volle gemeubileer en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n ba...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Hotel in Umhlanga, Umhlanga Ridge

aha Gateway Hotel bied B&B en is in Umhlanga Ridge geleë. Die hotel is ideaal vir sakereisigers of gaste wat wil ontspan en dis naby die area se besienswaardighede. Verblyf word in 146 kamers gebied. Die kamers he...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Umhlanga, Umhlanga Ridge

Coastlands Umhlanga Hotel and Convention Centre is 'n moderne hotel op die rant van die gewilde Umhlanga Rocks. Drink 'n mengeldrankie by die swembad en word gepamperlang by die Fleur-de-Lis Spa, en vir die fiksheid...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga, Westridge

Executive Apartment @ The Madison bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel met 'n see-uitsig in The Madison-woonstelkompleks in Umhlanga. Dié drieslaapkamerwoonstel is gerieflik geleë ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Prestondale

The Sandringham B&B is 'n moderne B&B in Umhlanga Ridge met pragtige see-uitsigte. Dis 'n fantastiese plek vir al jou sake- of ontspanningsbehoeftes. Rus en ontspan op ons pragtige sondek en kyk hoe die skepe wegvaa...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umhlanga, Westridge

Lapa Lighthouse bied luukse akkommodasie in Umhlanga Ridge in weelderige kamers wat ingerig is vir gaste se gerief en met die beste linne spog. Lapa Lighthouse is 'n plek waar jy kan rus na 'n besige dag van verkenn...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga Ridge, Umhlanga

A024 Urban Park is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige hotel-kompleks in Umhlanga Ridge geleë is. Die eiendom is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede en geriewe in die omgewing. Hierdie woonstel is vo...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
B&B in Umhlanga, Prestondale

Die Neo-Klassieke Villa Anastasia Bed and Breakfast is in Umhlanga. Dié ruim, seefront-akkommodasie skuil in 'n rustige omgewing, maar is steeds gerieflik naby die wemelende Umhlanga en ander geriewe. Verblyf is ...

Vanaf
R20 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umhlanga, Westridge

Savannah Park - Luxury Self-catering Apartments bied luukse woonstelverblyf in die hartjie van Umhlanga Ridge, ongeveer 1 km van die Gateway Winkelsentrum en Umhlanga Hospitaal af. Daar is 33 luukse, volledig toege...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Westridge

Lavender Moon Guest House is 'n B&B en dis perfek geleë in Umhlanga Rocks, Durban, die mees vooraanstaande vakansie-oorddorp van KwaZulu-Natal. Ons het 4 luukse dubbelslaapkamers met en suite-badkamers wat elk sm...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1865 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]