Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Wonder Cave besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Wonder Cave.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Wonder Cave akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Wonder Cave

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordheuwel, Krugersdorp

Die Appel & Ui Gastehuis is op die pragtige heuwels van Noordheuwel, Krugersdorp geleë. Verblyf word in 2 individueel versierde kamers gebied. Die kamers het 2 driekwartbeddens. Elke kamer het 'n waaier en kombuis...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Monument, Krugersdorp

The Loft Guest House bied B&B-verblyf net 15 minute se ry van Lanseria-lughawe af en 45 minute van Johannesburg en Pretoria af, wat dit ideaal maak vir sakereisigers. Die gastehuis is ook geskik vir die vakansiegang...

Vanaf
R1 027
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wes-Rand, Johannesburg

Lanseria Country Estate is op 'n vreedsame landgoed in die Wieg van die Mensdom, net 3 km van Lanseria Lughawe af geleë. Dié het verskeie verblyfopsies te kies en te keur wat dit ideaal vir 'n sakereis, 'n romanti...

 Koepons teen 10% af
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR599
R449
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wes-Rand, Diswilmar

Lemon Tree Guest Cottage bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol versierde gaste-kothuis op die Featherbrooke Landgoed in Krugersdorp. Die landgoed is onder die Roodekraans Ridge langs die Walter Sisulu Nasionale Bot...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Monument, Krugersdorp

Amberlight Guest Accommodation bied selfsorgverblyf aan altesaam 14 gaste. Dis in die stil woonbuurt, Monument, geleë en lekker naby Krugersdorp, hoërskole en stapafstand van die Key West-winkelsentrum. Verblyf w...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 400
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Skeerpoort, Bojanala

B'sorah Luxury Tented Camp is naby die Hartbeesportdam en die Magaliesberge, minder as 'n uur se ry van Johannesburg en Pretoria af geleë. Alhoewel dit so naby die stede is, bevind gaste hulself in 'n ander wêreld...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wieg van die Mensdom, Gauteng

Annie's Place is op 'n plaas slegs 11 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe en 13 km vanaf die Wieg van die Mensdom Privaat Natuurreservaat. Dié kothuis beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkam...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Noordheuwel, Krugersdorp

Weston Guest House is in die luukse voorstad Noordheuwel/Noordkruin in Krugersdorp. Dis naby lughawens, hospitale en winkelsentrums met restaurante. Dié kamers het elk slaapplek vir 2 gaste. Let asb. dat rook in ...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Lodge in Wes-Rand, Johannesburg

La Vue is 'n pragtige landgoed in die stil omgewing Nooitgedacht. Dit is maklik om te vind en is net 20 minute van Sandton, Randburg en Pretoria af. Ons is ook naby Lanseria Lughawe. Verblyf word gebied in 10 kamer...

Vanaf
R1 560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Skeerpoort, Bojanala

Highlander Trout Lodge is 'n werkende forelplaas wat in die Hartbeeshoekvallei skuil. Ons bied luukse selfsorg-akkommodasie in individueel-versierde kothuise. Dit is die ideale plek vir die kunsvlieghengel-entoesias...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90 van 2444 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za