Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Theodor Herzl High besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Theodor Herzl High .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Theodor Herzl High akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Theodor Herzl High

Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Walmer, Port Elizabeth

Hedgehog Hollow bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplan-woonstel op dieselfde perseel waar die eienaar woon. Die eiendom is in Walmer, Port Elizabeth, geleë en is slegs 850 m vanaf die Walmer Park-winkelsentr...

15% af Aanbod!
VanafR600
R510
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Walmer Downs, Port Elizabeth

45 Alan Drive bied bekostigbare selfsorgverblyf in Walmer Downs in Walmer, Port Elizabeth. Dit is ideaal vir sakereisigers en is reg oorkant die straat van die Aurora Hospitaal af. Akkommodasie beskik oor 5 eenhede...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Walmer, Port Elizabeth

RElaxed City Living is in Walmer in Port Elizabeth geleë. Port Elizabeth is in die Oos-Kaap en staan as die Vriendelike Stad bekend. Dit is aan die einde van die Tuinroete langs Algoabaai geleë en is een van die l...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Hotel in Walmer, Port Elizabeth

Beleef 'n vars benadering tot sake- en vakansie-akkommodasie by die uiters moderne, doelontwerpte HUB Boutique Hotel. Hier word die intimiteit van 'n gastehuis soomloos vervleg met die geriewe en privaatheid van 'n ...

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
B&B in Walmer, Port Elizabeth

Retreat on Main Bed and Breakfast bied verblyf in lieflike gastekamers in Walmer. Die gastehuis het 9 kamers wat elkeen slaapplek vir 2 tot 4 gaste het en oor die swembad uitkyk. Die kamers het plafonwaaiers, konin...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

Seven Gables bied gerieflike verblyf in die Walmer-tuinbuurt in Port Elizabeth. Die kamer het 'n aparte ingang en is in 'n historiese huis wat met die eienaar gedeel word. Dié gastekamer het 2 enkelbeddens wat in...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 270
R1 080
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

Die pragtige Lodge on Main Gastehuis and Conference Centre in Walmer in Port-Elizabeth is die logiese keuse vir jou konferensie, akkommodasie of funksie en daar is verskeie redes daarvoor. Hierdie gastehuis met 'n...

Vanaf
R2 050
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Walmer, Port Elizabeth

44 on Tenth bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde vierslaapkamerhuis in die blaarryke Walmer-woonbuurt in Port Elizabeth. Die perseel word gedeel met 'n onafhanklike kothuis waarin daar 'n volwass...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

Forest Hall Guest House is in Walmer, Port Elizabeth, en bied 'n keuse van B&B- of selfsorgverblyf in 'n 1,5 akker parkagtige tuin. Die gasheer en gasvrou, James en Hilary Bolton, sien daarna uit om jou by hul pragt...

Vanaf
R1 485
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

Hacklewood Hill Country House is in Port Elizabeth geleë en spog met 'n tikkie geskiedenis en luuksheid in 'n statige herehuis wat al van 1898 af staan. Die indrukwekkende perseel is omhein met boomtoppe wat vervle...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1078 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za