Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Theodor Herzl High besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Theodor Herzl High .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Theodor Herzl High akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Theodor Herzl High

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

34onFifth is 'n gastehuis met smaakvol versierde gastekamers in Walmer, Port Elizabeth, net 3 km van die lughawe af. 'n Luukse wegbreek word in 4 uniek versierde kamers aangebied, elkeen met sy eie privaat ingang. ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Yellowwood Gastehuis is deel van 'n groot, boomryke eiendom in Lovemore Heights, Port Elizabeth. Dis net 15 minute se ry vanaf die Port Elizabeth-lughawe en ook naby die vername hoofweë, winkels, restaurante en and...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Walmer, Port Elizabeth

Cottage on Villiers is 'n privaat en veilige selfsorgkothuis in Walmer, Port Elizabeth, sowat 10 minute van die kus af. Dié kothuis is smaakvol versier, het slaapplek vir 2 en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koning...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fernglen, Port Elizabeth

Two Chef's Home is in die boomryke en luukse buurt Fernglen in Port Elizabeth geleë. Verblyf by Two Chef's Home word in 4 unieke kamers in die eienaar se huis aangebied. Gaste kan van die gemeenskaplike kombuis...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newtonpark, Port Elizabeth

Mangold's Guest House is in die hartjie van Newton Park in Port Elizabeth. Die gastehuis het 3 kamertipes wat elk gerieflik en mooi versier is. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, verwarmer, waa...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newtonpark, Port Elizabeth

The Newton Sands Guesthouse is 'n 3-ster-gastehuis in die hartjie van Port Elizabeth se sakekern, in die stil woonbuurt Newton Park. Verblyf bestaan uit 5 eenhede, elk met 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Mill Park, Port Elizabeth

50 College Drive B&B is 'n topgehalte-gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en bied B&B- of selfsorgverblyf in die luukse, sentrale woonbuurt, Mill Park in Port Elizabeth. 50 College Drive B&B bied verblyf i...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Lodge in Newtonpark, Port Elizabeth

Bhotani-on-Newton Lodge is in die hartjie van Newton Park, Port Elizabeth se sakekern geleë en bied luukse verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. "Bhotani" beteken "groet" in Xhosa. Daar is dubbel-, koningi...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Woodlands, Lorraine

Lucky Bean Lodge is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Woodlands, Port Elizabeth. Die woonstel het 'n dubbelbed, stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis het ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Ingleton Lodge is gerieflik geleë in Mill Park in Port Elizabeth. Dié huis bied gerieflike verblyf in smaakvolle kamers. Die oorspronklike Oregon-vloere en pragtige blokkiesplafon is met sorg gerestoureer om 'n ha...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 1066 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za