Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tower Psychiatric Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Tower Psychiatric Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tower Psychiatric Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Tower Psychiatric Hospital

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Grahamstad, Oos-Kaap

Garden Flat on Southey is 'n moderne selfsorgwoonstelletjie wat ideaal geleë is in 'n rustige deel van Grahamstad, sowat 2 km van die middedorp af. Die woonstel is ook 2,2 km vanaf Rhodes Universiteit, 1,4 km vanaf...

 Koepons teen 20% af
Vanaf
R1 950
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Grahamstad, Oos-Kaap

Mimosa is in Grahamstad geleë en dit bied gehalteverblyf met 'n geskiedkundige bekoring. Die eenheid is naby die middedorp, skole, die universiteit, winkels, restaurante en nog soveel meer. Die eenheid beskik oor...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grahamstad, Oos-Kaap

Jenny's Guest House is ideaal geleë in Grahamstad, Makhanda en bied verblyf aan oordeelkundige reisigers. Dis naby St Andrew's College, Diocesan School for Girls, Kingswood College en Rhoses Universiteit. Verblyf...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grahamstad, Oos-Kaap

Belvedere B&B bied B&B- of selfsorg-akkommodasie in 'n stil en rustige woonbuurt in Grahamstad. Belvedere is na aan die skole en Rhodes Universiteit, en net 2 km of 4 minute se ry van die middedorp af. Die kothuis ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Grahamstad, Oos-Kaap

1-on-Ross bied verblyf in Grahamstad net 5 minute se ry van Rhodes Universiteit en ander geriewe in die middedorp af. Die gastehuis bied selfsorgverblyf en word deur die eienaar self bestuur. Al 3 eenhede is indivi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Grahamstad, Oos-Kaap

Stunning Home 34 on Milner is 'n pragtige en moderne selfsorghuis tussen St. Andrews College en Graeme College in Grahamstad, Oos-Kaap. Groot vensters sorg vir natuurlike lig deur die hele huis. Dié huis bied sla...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Grahamstad, Oos-Kaap

30 on Oatlands bied gerieflike, sakpas-akkommodasie in Oatlands, 'n voorstad van Grahamstad wat besonder ryk is aan eikebome. Die gastehuis is loopafstand vanaf verskeie plaaslike besienswaardighede in die studented...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grahamstad, Oos-Kaap

Acorn Cottage Bed and Breakfast bied B&B en selfsorgverblyf in Grahamstad, in die hartjie van die grensboerkontrei. Dit is ideaal vir besoekers wat hierdie wonderlike omgewing wil verken. Gaste het 'n keuse van 4 g...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grahamstad, Oos-Kaap

Big Tree is 'n gastehuis in 'n mooi tuin onder 2 koraalbome in Grahamstad. Verblyf word in 4 unieke eenhede met slaapplek vir 2 tot 5 gaste gebied. Elke eenheid het 'n yskassie, 'n staanwaaier, tee- en koffiemaakge...

Vanaf
R3 540
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Grahamstad, Oos-Kaap

21 St Aidens is 'n selfsorghuis in die pragtige dorp Grahamstad. Dié vakansiehuis is 1 km vanaf Rhodes Universiteit, St Andrews College en ander geriewe. Die huis het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkam...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40 van 241 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za