Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Townhill Psychiatric Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Townhill Psychiatric Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Townhill Psychiatric Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Townhill Psychiatric Hospital

Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ashburton, KwaZulu-Natal

Equestre bied luukse verblyf aan die randjie van die Ashburton-voorstad in Pietermaritzburg, teenaan die doringveld en spog met ’n asemrowende uitsig oor die Mpushinirivier Bewarea. Die N3-hoofweg is 2 minute se ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Hanstead Heath is 'n rustige familiegedrewe instansie wat moderne selfsorgverblyf bied in kothuise in Hilton. Die eenheid is baie naby Hilton College, 'n entjie se ry vanaf St. Anne's en Hilton Village en net 5 km v...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
B&B in Ashburton, KwaZulu-Natal

Ekhaya Lodge is 'n gegoede B&B in Ashburton, net 10 minute se ry van Pietermaritzburg af. Dit is na aan die N3-hoofweg na Durban en Johannesburg, wat dit 'n gewilde oornagplek maak vir sakereisigers en vakansiegange...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Little Fields Country House bied ’n rustige wegbreek in die buitewyke van Hilton en Howick. Verblyf word in die Country House en ’n selfsorgwoonstel gebied. Die eenhede kan saam of apart bespreek word en kan t...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Hilltops Cottage bied gasteverblyf op die gasheer se rustige kleinhoewe in die buitewyke van Howick. Die eenheid bied lieflike uitsigte oor die Karkloofheuwels en is die ideale basis vanwaar gaste die omgewing se be...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Birnamwood Country Escape is 'n tuinkothuis op 'n veilige landgoed tussen die Birnamwood-streek se landskap in KwaZulu-Natal se Middellande. Dis naby die N2, maar ook ver genoeg sodat gaste nie deur die gejaag geste...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Parker's Place is 'n bekoorlike en stylvolle selfsorg-suite op die veilige Dunsinane Estate in Merrivale. Die suite bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer op 'n tussenvlak, 'n oopplan-kombuis, -eet...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

The Hilton Bush Lodge bied selfsorgverblyf in bos-bungalows met 'n Afrika-styl langs die Umngeni Valley Natuurreservaat en bied 'n uitsig op die Rietspruitwaterval. Dié plattelandse lodge bied verblyf in verskeie,...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Howick, Merrivale Heights

Meander In is in die hartjie van KwaZulu-Natal se Midlands en is ideaal vir gaste wat van die rumoer van die stad af wil ontsnap. Die gashere, John en Sue, bied 'n warm, vriendelike en ontspanne atmosfeer. Meander...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Howick, KwaZulu-Natal

Aloe Croft bied moderne selfsorgverblyf op 'n omheinde landgoed waar diere vrylik rondloop. Dit sal jou tydjie hier by ons 'n verkwikkende ervaring maak. Of jy Howick besoek vir sake-redes of vir plesier, Aloe Croft...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 1725 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]