Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Treverton College besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Treverton College.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Treverton College akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Treverton College

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mooi River, Sentraal Drakensberge

Gleneagles is geleë in die hartjie van Mooirivier, omring deur vier akkers sorgvuldig versorgde grasperke en hoë eikebome. Sentraal geleë en maklik om te bereik van die N3 en ander hoofroetes en bied aan jou die...

Vanaf
R2 970
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Mooi River, Sentraal Drakensberge

Silverhill Lodge is 'n landgoed in privaat besit in die luisterryke Kambergvallei in die Sentrale Drakensberge. Dit is net 35 minute se ry van Nottingham Road en Moorivier af. Little Berg, Mount Cleopatra, Mount Ers...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Mooi River, Sentraal Drakensberge

Sycamore Avenue bied eksentrieke en romantiese boomhuis-verblyf in die KwaZulu-Natalse Midlands Meander. Die unieke, kunstig ontwerpte eenhede is geskep om jou te inspireer, jou aan te moedig om te ontspan, jou batt...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Dunroamin Bed and Breakfast is op 'n kleinhoewe in die KwaZulu-Natalse Middellande, tussen Rosetta en Mooirivier, geleë. Dit is die ideale ligging vir ontspanning, 'n gesinsvakansie, 'n romantiese wegbreek of net '...

Vanaf
R1 298
per nag, vir 2 mense
B&B in Mooi River, Sentraal Drakensberge

Vrede, rustigheid en ontspanning heers elke dag hier by die 'Old Rearsby'-plaas. Dit is in die skilderagtige KwaZulu-Natalse binneland geleë met asemrowende uitsigte op die Drakensberge - dis die plek waar drome wa...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mooi River, KwaZulu-Natal

Hythelands House is op 'n melkplaas langs Hlatikuluweg, 10,4 km buite Mooirivier. Hythelands bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n aparte huis met 3 slaapkamers. Die huis bied 'n pragtige uitsig oor die Drakensberge...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mooi River, Sentraal Drakensberge

Wild Berry Guest Farm is 'n gasteplasie in die Middellande met 'n uitsig op Giant's Castle. Dis ideaal as jy uit die stad wil ontsnap. Daar is 1 dubbelkamer, 2 gesinskothuise en 1 2-enkelbedkamer. Elke eenheid het ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rosetta, KwaZulu-Natal

Glen Ormond is 'n eksklusiewe gastehuis op 'n skilderagtige, stil 6 hektaar eiendom bo die Mpofanarivier tussen Rosetta en Moorivier in KwaZulu-Natal se Middellande. Die gastehuis bied luukse verblyf in privaat en...

Vanaf
R1 410
per nag (plek vir 2)
Oord in Mooi River, Sentraal Drakensberge

Mooirivier is 'n area met uitsonderlike prag en is bespikkel met talle besienswaardighede. Dit word ook as die poort na die Drakensberge gesien. Buiten die Midlands Meander, is daar ook stoeterye, wild, vlieghengel,...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rosetta, KwaZulu-Natal

Threeways Getaway bied rustige en gerieflike akkommodasie in 'n plaas-omgewing aan die oewer van die Mooirivier met 'n asemrowende uitsig oor die Giants Castle-bergreeks. Verruil die gedruis van die stad met die rus...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 497 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za