Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tulbagh Arts Festival besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Tulbagh Arts Festival.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tulbagh Arts Festival akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Tulbagh Arts Festival

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tulbagh, Breederiviervallei

The Boathouse at Oakhurst Olives is 'n luukse selfsorgplekkie met 'n uitsig oor die water op 'n bekroonde olyfplaas. Tulbagh het baie om te sien en te doen en is slegs 90 min vanaf Kaapstad. As deel van die Kaapse W...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
B&B in Tulbagh, Breederiviervallei

Tulbagh Mountain Manor is tussen die boorde aan die hange van die Winterhoekberge, op die afgeleë westelike punt van die Tulbaghvallei geleë. Dit is 12 km se ry vanaf die middedorp, maar gaste sal met uitstekende ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Tulbagh, Breederiviervallei

Kliphuis on Kleinfontein Farm is 12 km buite Tulbagh, voor ’n groot dam teen die asemrowende Witzenberge en bied pragtige uitsigte op die berge. Hierdie ouwêreldse kothuis bied ’n wonderlike wegbreek. Dit is ro...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tulbagh, Breederiviervallei

Fraaigelegen Farms skuil aan die voet van die Witzenberge in Tulbagh. Die plaas is 'n werkende wyn- en olyfplaas en is ook die tuiste van die bekroonde Adhara Evoo olyfolie. Verblyf is beskikbaar in 3 selfsorgkoth...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tulbagh, Breederiviervallei

Mont Rouge is 'n natuurjuweel en net 120 km buite Kaapstad in Tulbagh geleë met sy ryk Kaap-Hollandse erfenis. Die rustigheid en skoonheid van die omgewing waarborg 'n onvergeetlike tyd. Ons selfsorgkothuise langs...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Tulbagh, Breederiviervallei

Fisaasbos is hoog in die voorheuwels van die majestueuese Winterhoekberge geleë en is omring met vrugteboorde, pragtige berge en uitstekende uitsigte. Die selfsorgrondawel is ideaal vir 2 gesinne wat deel of 'n gro...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tulbagh, Breederiviervallei

Steenbok Farm Cottages bied selfsorgkothuise op 'n 65 hektaar-wildsplaas aan die voet van die Witzenberge 7 km vanaf Wolseley en 16 km vanaf Tulbagh. Die kothuise bied 'n wegbreek van die stadslewe en elkeen het ...

Vanaf
R380
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tulbagh, Breederiviervallei

Fynbos Guest Farm & Animal Sanctuary is in die Witzenbergvallei, 'n area bekend vir sy mooi roetes, voetslaanroetes, fauna en flore, voëls en bekende besienswaardighede. Dit is die perfekte wegbreekplek vir diegene...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Tulbagh, Breederiviervallei

Mountain Haven Villa is 'n afgeleë selfsorghuis op 'n rustige plaas aan die voet van die Witzenberg sowat 10 km buite Wolseley. Dié plaashuis bied 'n ontspanne wegbreek uit die stad. Die huis is sonkragaangedrew...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tulbagh, Breederiviervallei

Awesome Getaway Mountain Cabin is 'n selfsorg-chalet op 'n privaat plaas in die Tulbagh-wynvallei aan die voet van die Witzenbergreeks. Die eenheid is 'n entjie se ry van verskeie natuurreservate, 15 minute van Tulb...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 2427 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]