Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tulbagh Arts Festival besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Tulbagh Arts Festival.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tulbagh Arts Festival akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Tulbagh Arts Festival

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R960
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Ceres, Kaapse Roete 62

Garden Cottage Ceres is in 'n rustige woonbuurt langs die skilderagtige berge in Ceres geleë. Die eenheid is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die kothuis is agter die hoofhuis met sy eie privaat ingang. Di...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR799
R639
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ceres, Kaapse Roete 62

Dennecres 4 is in 'n stil woonbuurt in die prentjiemooi dorp Ceres. Die perseel is 900 m vanaf Ceres Hospitaal en 750 m vanaf Hoërskool Charlie Hofmeyr. Verblyf word in 'n gastekamer gebied wat op die eienaar se ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ceres, Kaapse Roete 62

Thinus & Wynand is 'n lieflike Kaaps-Hollandse oord wat 'n uitsig op die berge en oor dennebome het. Gaste kan 'n ruim kamer met lugversorging en slaapplek vir 2 gaste bespreek. Die kamer het 'n koningingrootte-be...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Ceres, Kaapse Roete 62

Mostertshoek Place is 'n knus tuinwoonstel op die eienaar se perseel in Ceres. Dis in 'n boomryke buurt aan die voet van Ceres se Skurweberg. Die eenheid is ideaal vir 'n enkelreisiger of paartjie vir kort- tot medi...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ceres, Kaapse Roete 62

Prospect Rondawel & Lapa is in die hartjie van prentjiemooi Ceres in ’n woonbuurt met asemrowende berguitsigte en 'n pragtige tuin geleë. Gaste kan kies tussen 2 selfsorgeenhede: die Prospect Flat met slaapplek...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Wolseley, Kaapse Roete 62

Welgelee Cottage is 2 km buite Wolseley in 'n skilderagtige vallei op 'n werkende vrugteplaas in die Wes-Kaap geleë. Die selfsorgkothuis bied slaapplek vir 6 mense in 3 slaapkamers en dit het 2 badkamers. Die hoof...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ceres, Kaapse Roete 62

Cozy Cottage in Ceres bied gehalte-verblyf vir 'n sakereisiger of paartjie. Dit is naby 'n hele rits winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die kothuis het lugversorging en is op die eienaar se erf ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ceres, Kaapse Roete 62

Chantilly Guest House is 'n bekoorlike gastehuis in Ceres. Ceres is in 'n prentjiemooi vallei omring deur berge geleë en spog met plattelandse prag, landerye en wingerde wat soos 'n lappieskombers lyk, en 'n ryk vr...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prince Alfred Hamlet, Kaapse Roete 62

Die Hamlet Country Lodge is 'n gastehuis wat in die Wes-Kaap naby Ceres in Prince Alfred se Hamlet geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie en hartlike gasvryheid naby aan verskei...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ceres, Kaapse Roete 62

Palmboom Gastehuis is ideaal geleë in 'n stil deel van die prentjiemooi dorp Ceres. Selfsorgverblyf by Palmboom Gastehuis beskik oor 3 kamersoorte wat smaakvol versier is en elkeen het 'n dubbelbed, koninggrootte...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 3915 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za