Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Turffontein Racecourse besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Turffontein Racecourse.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Turffontein Racecourse akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Turffontein Racecourse

Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Melville, Johannesburg

98 on 1st Avenue is 'n bekoorlike, troeteldiervriendelike selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Melville in Johannesburg. Die eenheid is ideaal vir 4 persone wat 'n gerieflike oornagplek soek naby verskeie ge...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Auckland Park, Melville

Melvilla Guesthouse bied gastekamers in Melville, Johannesburg. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagplek op pad na verskeie bestemmings. Verblyf by Melvilla Guesthouse bestaan uit 10 kamers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kensington, Johannesburg

Garden Top Hotel bied B&B-verblyf in die hoofstraat in Bezuidenhoutvallei in Johannesburg. Die lodge is ideaal geleë, sowat 17 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Verblyf by Garden Top Hotel word in 28 un...

Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Alberton, Alberante

Serenity Guest House is in Alberton geleë en bied bekostigbare B&B-verblyf in 'n huislike omgewing wat ontspanne verblyf waarborg. Verblyf word gebied in 9 kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en beskik oor...

Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melville, Johannesburg

Ons gasvryheid is oraloor bekend. Welkom by 84 of 4th, 'n elegante B&B in die kulturele hartjie van Melville, Johannesburg. Ons is trots op die feit dat ons al vir 13 jaar vir ons gaste sorg. Ons is op die voorsto...

Vanaf
R1 660
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Meyersdal, Alberton

Quarters is gemaklik ingerig om 4 gaste in Meyersdal, Alberton, te akkommodeer. Die huis beskik oor 3 slaapkamers wat met dubbel- en enkelbeddens ingerig is, en 2 badkamers wat gedeel word. Die slaapkamer op die on...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Johannesburg, Forest Town

Kothuis in Forest Town is 'n gerieflik, gemeubileerde, privaat kothuis vir 2 gaste en is ideaal vir 'n paartjies of sakereisigers. Dié dubbelverdieping-eenheid het 'n privaat slaapkamer met 'n koningingrootte-bed,...

Vanaf
R1 122
per nag, vir 2 mense
B&B in Melville, Johannesburg

Josephine’s Melville is in die rustige woonbuurt, Melville, in Johannesburg geleë. Josephine's is naby al die hoofweë en die middestad. Dit is basies in die middel tussen Wits Universiteit, die Universiteit van ...

Vanaf
R799
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melville, Westdene

Hillside House is met baie geduld opgeknap en verbeeldingryk ontwerp. Dit bied 'n privaat, dog huislike toevlugsoord in die hart van Melville, 'n hipermodieuse area in Johannesburg. Die lugtige kamers is eenvoudig...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Melville, Johannesburg

The Space Guesthouse is die mees sentraal geleë gastehuis in die hartjie van die moderne Melville, naby die SABC, Media 24, Wits en die Universiteit van Johannesburg. The Space Guesthouse is geleë naby baie resta...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 2517 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za