Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tussen Die Riviere Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Tussen Die Riviere Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tussen Die Riviere Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Tussen Die Riviere Nature Reserve

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gariepdam, Vrystaat

Gariep N1 Chalets is in die middel van Suid-Afrika, tussen Johannesburg en Kaapstad en 15 km noord van die Gariepdam aan Bloemfontein se kant en sowat 500 m van die N1 af geleë. Die eenhede is omring deur die tipie...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Smithfield, Vrystaat

Jasmine Cottages is in Smithfield, 'n dorpie in die Vrystaat, geleë. Verblyf word gebied in 'n kothuis, wat afsonderlik van die eienaar se huis is, en 'n kamer in die hoofhuis is. Dit het 'n aparte ingang om gaste ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Smithfield, Vrystaat

The Purple House in Smithfield is een van die oudste, lekkerste gastehuise in die Vrystaat, en is boonop ingerig met lugversorging. Die bestuurder en eienaar, Johann Greeff (oom van sangeres Karen Zoid), is altyd be...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Smithfield, Vrystaat

Hierdie ruim, moderne kothuis in Smithfield in die Vrystaat is die ideale verblyf vir enkelreisigers, paartjies en gesinne en bied slaapplek vir 6 gaste. Die verblyf is B&B- en selfsorgverblyf in een, met gehalte be...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Smithfield, Vrystaat

Rufpatch bied gerieflike selfsorgverblyf in die klein dorpie Smithfield in 3 eenhede wat elk 'n aparte tuin het. Rufpatch is aan die rant van die dorp teen die voet van 'n heuwel en bied 'n lieflike uitsig oor die v...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Smithfield, Vrystaat

Lazy Likkewaan bied billike, stil, selfsorgverblyf in die prentjiemooi Vrystaatse dorpie, Smithfield. Hierdie gerieflike verblyf is geskik vir reisigers wat op soek is na 'n afsaalplekkie na 'n lang dag op die pad. ...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Lodge in Gariepdam, Vrystaat

Raptor Ridge Lodge bied verblyf by die Gariepdam. Dit is 'n unieke instansie wat aan die Vrystaatse kant van die Gariepdam geleë is. Die perseel grens aan die Gariepdam Natuurreservaat en is op 'n oop vlakte geleë...

Vanaf
R1 149
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vrystaat

Jak Strydom Private Nature Reserve is 'n kort motorrit vanaf Aliwal-Noord, 'n bekoorlike dorpie aan die oewer van die Oranjerivier. Die dorp is in 'n florerende plaasarea geleë en spog met 2 warm minerale bronne me...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Smithfield, Vrystaat

Nick's Place is 'n bekoorlike gastehuis in die geskiedkundige dorpie, Smithfield. Die dorp is 'n bekende stopplek vir reisigers langs die N6 en die trotse tuiste van Nick's Place. Verblyf is beskikbaar in 3 gastek...

Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
B&B in Karoo, Vrystaat

Hillside Farm is 'n plaas in die Suidelike Vrystaat, 'n veeboerderystreek. Die plaas is naby die N1 tussen Trompsburg en Springfontein en is die ideale oornagplek vir diegene op pad na Gauteng, Limpopo, Mpumalanga e...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Venterstad , Transgariep

Driekwartblou Guest House en Venue is op 'n skaapplaas, loopafstand vanaf die Gariepdam geleë. Die gastehuis is langs Oviston-natuurreservaat en wild kan vanaf die stoep besigtig word. Driekwartblou is ongeveer 30...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Transgariep, Vrystaat

Lushof Lodge bied gasteverblyf met etes of op 'n selfsorgbasis en is op 'n plaas ongeveer 55 km van Colesberg af. Die plaas is die ideale basis om die Gariepdam, wat 23 km ver is, te besoek. Verblyf is beskikbaar ...

Voorkeurvennoot
20% af Weeksdae!
VanafR1 300
R1 040
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Venterstad , Karoo

Gannabos Guest House is op 'n wildplaas sowat 12 km buite Venterstad geleë. Dié gastehuis bied 2 selfsorgeenhede wat slaapplek aan 6 tot 8 gaste bied. Die eenhede het dubbel-, enkel- en stapelbeddens. Elke eenhei...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Trompsburg, Vrystaat

En Route Guest House is op 'n plaas net 6 km vanaf die N1, buite Trompsburg, geleë. Dit is die ideale halfpad-stopplek tussen Kaapstad en Johannesburg. Verblyf by die gastehuis is beskikbaar in verskeie opsies. S...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Trompsburg, Vrystaat

Memory Ranch is in Trompsburg op die plaas Praalhoek in die Xhariep-streek geleë. Dit is net 6 km vanaf die N1-afrit vir Trompsburg, langs die S127 Smithfield gruispad. Verblyf word gebied in 4 ruim selfsorg-eenhe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 31 tot 45 van 181 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za