Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tyger Valley Shopping Centre besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Tyger Valley Shopping Centre.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tyger Valley Shopping Centre akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Tyger Valley Shopping Centre

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tygervallei, Wes-Kaap

The Falls is 'n selfsorg-eenheid in die Tyger Waterfront in Bellville, Kaapstad. Dié woonstel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Dit is lekker naby die winkelsentrums, soos Tygervallei-winkelsentrum, t...

Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
B&B in Bellville, Wes-Kaap

Sontyger Guesthouse is sentraal geleë in die noordelike voorstede van Kaapstad met maklike toegang tot die N1. Die gastehuis is stapafstand van die Tygervallei Winkelsentrum, Bellville Velodrome en Virgin Active Gi...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Alf. Blv, Wes-Kaap

DCS Selfsorg is 'n ruim woonstel met moderne afwerkings in Durbanville, net 300 m van die Tygervallei Winkelsentrum en Willowbridge Mall af. Die woonstel is in 'n veilige kompleks met 'n gemeenskaplike swembad en is...

Vanaf
R1 720
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kenridge, Wes-Kaap

DCS Self-Catering is 'n ruim woonstel met moderne afwerkings wat in Durbanville geleë is, net 300 m vanaf Tygervallei Winkelsentrum. Die woonstel is in 'n veilige kompleks met 'n gemeenskaplike swembad en is naby a...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Alf. Blv, Wes-Kaap

D'Urban Ridge 6 is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in 'n veiligheidskompleks en is stapafstand van die Tygervallei-winkelsentrum af. Die woonstel is gerieflik gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Tyger Waterfront Luuks en Sentraal is 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in die gewilde waterfront-kompleks Tyger Falls in Durbanville. Die area spog met uitstekende restaurante, winkelsentrums en 'n wêreldklas-wyn...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R680
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tygervallei, Wes-Kaap

Riverside Lofts - Home Sweet Home is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Bellville, Kaapstad. Die gebou is ideaal oorkant die Tyger Waterfront-kompleks geleë, minder as 2 km van Universiteit Stellenboach ...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Ridgeworth, Wes-Kaap

MonCherie is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Ridgeworth, Durbanville. Die eiendom is die ideale basis waarvandaan gaste die verskeie besienswaardighede en geriewe in die Noordelike Voorstede van Kaa...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Tyger-Waterfront Riverside Lofts 1531 is 'n selfsorgwoonstel in Tygervallei, Bellville, Kaapstad. Die woonstel is op die grondvloer en is volledig toegerus vir korttermynverblyf en spog met die mooiste uitsig oor di...

Vanaf
R1 180
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Tyger-Waterfront Riverside Lofts 853 is 'n selfsorgwoonstel in Tygervallei, Belville, Kaapstad. Die dubbelverdieping-woonstel is volledig ingerig en is beskikbaar vir korttermyn-verblyf. Dit spog met pragtige uitsig...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5379 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za