Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tzaneen Dam Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Tzaneen Dam Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tzaneen Dam Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Tzaneen Dam Nature Reserve

Vanaf
R1 070
per nag, vir 2 mense
B&B in Tzaneen, Aqua Park

The Cozy Cottage bied B&B-verblyf aan vakansiegangers en sakereisigers in Aqua Park, Tzaneen. Hierdie kothuis het lugversorging, 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Daar ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Aqua Park

Tzaneen Guest House is in Limpopo geleë. Die gastehuis is stapafstand van Tzaneendam af en naby aan die grootste kremetartboom in Suid-Afrika. Elke kamer is toegerus met lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met DStv...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Aqua Park

Christie's Inn is geleë in Tzaneen en het 'n huislike atmosfeer. Tzaneen is die tweede grootste dorp in die Mopani-distrik in Limpopo en word beskryf as 'n aantreklike subtropiese tuin-dorp. Dit lê aan die voet va...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Tzaneen, Limpopo

Lapologa Bed and Breakfast bied gastekamers in Tzaneen. Die gastehuis word deur die eienaar bestuur en is ideaal vir gaste wat die besienswaardighede en geriewe in die omgewing wil verken. Verblyf by Lapologa Bed ...

Vanaf
R975
per nag, vir 1
Gastehuis in Tzaneen, Aqua Park

La Barune Guest House is 'n uitsonderlike 4-ster-gastehuis met unieke dekor en meubels, en bied al die luukshede wat gaste benodig gedurende hul verblyf. Dié gastehuis beskik oor 8 luukse dubbelkamers en verskeie...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tzaneen, Aqua Park

Aqua Overnight is in Tzaneen geleë en bied gemaklik gemeubileerde oornagverblyf. Gaste kan Kamer 1 of 2 bespreek, albei is ingerig met koningingrootte-beddens en het privaat badkamers met storte. Linne en handdoe...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Aqua Park

Blue Bell is 'n klein gastehuis in Tzaneen se middedorp. Dit is naby al die restaurante, Mediclinic en die sakekern. Verblyf word gebied in 4 en suite-slaapkamers, elk ingerig met 'n platskerm-TV met DStv. Elke k...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Tzaneen, Limpopo

Apiesdoorn Plaashuis in 'n Oerwoudtuin is in die middel van 'n oerwoudtuin en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 8 gaste op 'n avokadopeer-plaas in Tzaneen. Dié ruim huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, '...

Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tzaneen, Aqua Park

Ivory Tusk Lodge is slegs 3,5 uur se ry van Johannesburg Internasionale Lughawe af, op pad na die Krugerwildtuin. Dit is binne stapafstand van die dorp af en is daarom ideaal vir die sakereisiger en bied 'n wye aan...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tzaneen, Aqua Park

Lullaby Guesthouse is ’n unieke, stylvolle instansie in Aqua Park, ’n stil en rustige voorstad in Tzaneen. Die gastehuis is minder as 800 m vanaf Tzaneen Lifestyle Centre, wat verskeie winkels soos Food Lovers M...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 286 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]