Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tzaneen Dam Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Tzaneen Dam Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tzaneen Dam Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Tzaneen Dam Nature Reserve

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Forest Bird Lodge is in Magoebaskloof op die R71 tussen Tzaneen en Polokwane geleë. Die lodge is in 'n afgesonderde woud geleë en bied gaste die geleentheid om te ontspan en die voëllewe rondom hulle te bewonder....

Vanaf
R2 915
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in George's Vallei, Limpopo

The Herb Cottage is in die pragtige groen Magoebaskloofvallei versteek. Die verblyf is in inheemse woude geleë. Die kothuis het slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer met 'n stort het....

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Samango Lodge is op 'n 9 hektaar-eiendom ongeveer 70 km van Polokwane af op die R71 geleë. Die lodge is in die bosveld weggesteek en bied asemrowende uitsigte oor die vallei. Dié eenheid bied slaapplek vir tot 4 ...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in George's Vallei, Limpopo

Granny Dot's Country Spot is op 'n 28 hektaar-heuwel in die boerderygemeenskap van Agatha geleë. Agatha is ongeveer 17 km vanaf Tzaneen en het 'n uitsig op die Wolkberge. Dié landelike toevlug bied 'n opgeknapte g...

Vanaf
R1 649
per nag (plek vir 2)
Hotel in Tzaneen, Limpopo

Coach House Hotel and Spa is in die klein dorpie Tzaneen in Limpopo geleë. Dié hotel het 'n ryk koloniale geskiedenis en erfenis wat steeds in die hotel te siene is. Die hotel het 39 ruim kamers met 'n koloniale ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Magoebaskloof Birders' Cottages is geleë op Dragonwyck-plaas, 'n avokadoplaas wat ook inheemse plante produseer. Die kothuise is op die rantjie van die Drakensberg-platorand in Limpopo. Daar is 'n 2 km-grondpad wat...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Kuhestan Farm and Guest Cottages lê teen die inheemse Afro-bergagtige woude op die rand van die majestueuse Magoebaskloofpas op 'n organiese avokado- en framboosplaas geleë. 'n Gesinseenheid is onlangs ook bygevoe...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Bellerive Guesthouse is in die idilliese Magoebaskloof geleë en dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n bietjie avontuur of 'n stil naweekwegbreek. Kom geniet die stilte en gerief van ons selfsorg-gastehuis met ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Pavetta Country House bied selfsorgverblyf op 'n plaas in Magoebaskloof. Die plaashuis is ver van die stad se gedruis en het geen selfoonsein nie. Verblyf word gebied in 2 selfsorgkothuise langs 'n inheemse dennewou...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Pinella en Castanea Farm Cottage is langs die R71 in Magoebaskloof tussen Polokwane en Tzaneen geleë. Dié kothuis het slaapplek vir 7 gaste en dit bestaan uit 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n o...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 286 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]