Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tzaneen Dam Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Tzaneen Dam Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tzaneen Dam Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Tzaneen Dam Nature Reserve

Vanaf
R3 850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in George's Vallei, Haenertsburg

Misty Crown Self-Catering Home - The Cottage bied selfsorgverblyf vir 2 gaste in 'n woonstel op die eienaar se perseel in Misty Crown. Dié woonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. D...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Mountain Fly Fishing is op 'n 300 hektaar-plaas by die oorsprong van 'n bergstroom met asemrowende uitsigte. Die pragtige Magoebaskloof-Haenertsburg-area van Limpopo is een van die land se bewaarde skatte. Die area ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Magoebaskloof, Limpopo

Ontdek 'n magiese plek waar die berg en rivier ineenvloei en 'n gees van avontuur geskep word. Magoebaskloof Adventure Chaltets se hout-chalets is in die inheemse woud aan die randjie van die Letabakloof met asemrow...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Haenertsburg, Limpopo

Silver Mist Resort is naby Haenertsburg en ideaal vir 'n gesinsvakansie, oornagverblyf of 'n sakebesoek. Daar is selfsorg-chalets met uitsigte oor die dam en 3 tentkampe. Die chalets het slaapplek vir 2 tot 5 en pr...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Haenertsburg, Limpopo

Viewpoint Cabins bied selfsorgverblyf op 'n rustige plaas in die prentjiemooi Haenertsburg. Die perseel bied 'n uitsig op die berg en is naby die middedorp. Verblyf is in 7 bekoorlike houthuisies beskikbaar wat el...

Vanaf
R899
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Haenertsburg, Limpopo

Mountain Boutique & Camping is op 'n plaas in Haenertsburg, net 2 km vanaf verskeie winkels en restaurante en bied pragtige uitsigte, 'n groot tuin met baie sitaplek, 'n boma, meer en kuierarea met 'n kaggel, pizza-...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Haenertsburg, Limpopo

Woodcutters Guest House is tussen die prentjiemooi berge en lowerryke woude van Haenertsburg in Magoebaskloof geleë. Woodcutters vang die geskiedenis van die ontwikkeling van ons area oor die jare vas en bied gaste...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Haenertsburg, Limpopo

The Little Inn Studio Apartment bied selfsorgverblyf en is op die eienaar se perseel teen die grens van Haenertsburg. Die eiendom is die ideale basis om die verskeie besienswaardighede en geriewe in die area te verk...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Haenertsburg, Limpopo

The Little Inn is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die skilderagtige dorpie Haenertsburg. Die huis is die ideale basis om die besienswaardighede en geriewe in die omgewing te verken. Dié kothuis het slaapplek vir ...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Haenertsburg, Limpopo

Homeindahills is 'n groot 100m² selfsorgdupleks met 'n boonste en onderste dek aan die buitewyke van die rustige dorpie Haenertsburg. Die dupleks bied 'n pragtige uitsig en is stapafstand vanaf winkels en restauran...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 291 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]