Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Uitenhage Provincial Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Uitenhage Provincial Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Uitenhage Provincial Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Uitenhage Provincial Hospital

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Uitenhage, Sondagsriviervallei

Fairways Guest House bied sakpas- en luukse verblyf. Dit is reg langs die gholfbaan in Uitenhage, wat ook bekend staan as die tuindorp van die Oos-Kaap. Of gaste op soek is na 'n wegbreek of wil gholfspeel, hiér sa...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Uitenhage, Sondagsriviervallei

Die Garden Lodge Gastehuis, B&B- en selfsorgwoonstelle in Uitenhage bied akkommodasie teen bekostigbare pryse. Ons het selfsorg-eenhede, ten volle toegerus, wat tot en met 6 mense kan akkommodeer. Die selfsorg-eenhe...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Uitenhage, Sondagsriviervallei

Harper Lofts Selfsorg is 'n solderwoonstel in die stil Mosel-area in Uitenhage sowat 40 km van Port Elizabeth Internasionale Lughawe af. Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die slaapkamers is op d...

Vanaf
R705
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Uitenhage, Sondagsriviervallei

Mi Casa Guest House is in die hartjie van Uitenhage ongeveer 35 minute vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe en die Addo-olifantpark geleë. Die gastehuis is in 2006 ontwerp en gebou en bied konferensiegeriewe...

Vanaf
R575
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Uitenhage, Nelson Mandela Baai

VJ'S Guesthouse is in die prentjiemooi dorp, Uitenhage, aan die voet van die Winterhoekberge geleë. VJ'S Guesthouse bied luukse verblyf en 'n restaurant op die perseel wat volledig gelisensieerd is waar gaste ontby...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Uitenhage, Sondagsriviervallei

Little Tree Loft is 'n 80 m² selfsorgwoonstel in Uitenhage in die Oos-Kaap. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede. Een van die eenhede is toegerus vir selfsorg en die ander een is deel can die huis, maar het 'n privaa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Uitenhage, Oos-Kaap

Barklystraat Gastehuis is in Uitenhage in die Oos-Kaap geleë. Die gastehuis bied verblyf in 6 en suite-kamers. Elke kamer het 'n yskassie, TV met sekere DStv-kanale, 'n mikrogolfoond, gratis WiFi, tee- en koffiem...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Uitenhage, Sondagsriviervallei

The Bateleur is 'n gerieflike B&B in 'n stil deel van Uitenhage, binne stapafstand vanaf Penford Winkelsentrum, en verskeie restaurante en wegneemrestaurante. Die gastehuis bied gerieflike blyplek met 'n tikkie luuk...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Uitenhage, Sondagsriviervallei

19 on Barkly bied selfsorg-oornagverblyf in in College Hill, Uitenhage in die Oos-Kaap. Die gastehuis het 4 eenhede: 2 selfsorgwoonstelletjies met kombuise en 2 en suite-kamers, elk met sy eie privaat ingang. Daar...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR500
R375
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Penford, Uitenhage

Parkview Flats bied gerieflike selfsorg-eenhede in Uitenhage. Dis naby die Binnehuise Sportsentrum, Uitenhage Swembad, Pick n Pay en Caledonstraat. Akkommodasie beskik oor eenslaapkamer-eenhede en enkelwoonstelle ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1111 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za