Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Uitkyk Wine Estate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Uitkyk Wine Estate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Uitkyk Wine Estate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Uitkyk Wine Estate

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stellenbosch, Wes-Kaap

Winemakers House - Farm Accommodation is 'n gastehuis op 'n plaas in Stellenbosch. Die gastehuis is die ideale basis waarvandaan gaste die Kaapse Wynlande kan verken. Verblyf is beskikbaar in 6 kamers. Die kamers ...

20% af Naweke!
VanafR1 100
R880
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stellenbosch, Wes-Kaap

Slaley Country House is op 'n prentjiemooi wynplaas, net 8 km buite Stellenbosch op die R44 in die rigting van Klapmuts, geleë. Dié gastehuis het 7 en suite-slaapkamers wat keurig ingerig en versier is. Elke kame...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch, Wes-Kaap

Knorhoek Gastehuis bied jou 'n verskeidenheid gasvrye en smaakvol versierde slaapkamers of selfsorg-akkommodasie in luukse kothuise. Dit is afgeleë in 'n vallei van golwende wingerde met Simonsberg in die agtergron...

25% af Aanbod!
VanafR1 800
R1 350
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Klapmuts, Wes-Kaap

Sleepy Willow Country Accommodation bied 'n selfsorgkothuis en is tussen Stellenbosch en die Paarl in Klapmuts geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie besienswaardighede ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Klapmuts, Wes-Kaap

Simonsberg Silo's os op ’n wynplaas buite Stellenbosch geleë en word omring deur die manjifieke bergreekse van dié area. Die dorp is in die hartjie van die Kaapse Wynlande en is een van die grootste besienswaard...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Zebra Cottage en Lodge is op die Remhoogte Wynlandgoed op die R44 net buite Stellenbosch geleë. Die lodge het slaapplek vir 5 gaste en die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n koolstoof. Die lodge het '...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Wildlife Retreat in the Vineyard is op 'n wynplaas in Remhoogte in die hartjie van Stellenbosch se wynlande. Die kothuis het 'n privaat ingang en 'n patio met 'n uitsig op die Simonsberge en oor die wildkamp met di...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Klapmuts, Wes-Kaap

Marianne Wine Estate is aan die voorheuwels van Simonsberg buite die historiese dorp Stellenbosch geleë. Kom geniet hartlike gasvryheid en bekroonde wyne in 'n absoluut asemrowende plek wat oor die Kaapse Wynlande ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Klapmuts, Wes-Kaap

In the Vineyard Cottages is op die Uitkyk Plaas geleë, 'n klein wingerd en olyfplaas wat deur 'n familie besit word aan die voet van die Simonsberg. Ons is met welige wingerde en pragtige 360°-natuurtonele omring....

Vanaf
R1 975
per nag (plek vir 2)
Lodge in Stellenbosch, Wes-Kaap

L'Avenir is in die vallei onder die manjifieke Simonsberge geleë, in die beste deel van die Stellenbosch Wynlande. 'n Boetiek landgoed met uitstekende uitsigte, geleë net buite die dorpie Stellenbosch met sy boomr...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 6043 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za