Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Umhlanga Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Umhlanga Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umhlanga Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Umhlanga Beach

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umhlanga

801 Pearl Sky is ’n ateljeewoonstel by die Pearl Sky-gebou in Umhlanga, ’n gewilde vakansiebestemming aan die ooskus van Suid-Afrika, noord van Durban. Umhlanga is geskik vir mense van alle ouderdomme met alle b...

30% af Weeksdae!
VanafR1 750
R1 225
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umhlanga, Durban Noord

720 Die Pearls Sky is 'n selfsorgwoonstel in 'n energieke kompleks teen die strand in Umhlanga. Die kompleks beskik oor 'n swembad, gimnasium, 'n kroeg, winkels, en restaurante. Die woonstel het slaapplek vir 2 vol...

Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga, KwaZulu-Natal

D3 Sea Lodge het private, direkte toegang tot die hoofswemstrand in Umhlanga Rocks. D3 Sea Lodge het 3 dubbelslaapkamers en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer. Verder is daar 2 volledige badkamers en toil...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Umhlanga, KwaZulu-Natal

Hilken Lodge Apartment is 'n ruim selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Umhlanga Rocks, 'n kusdorpie met 'n wye verskeidenheid doendinge en skilderagtige landskappe in KwaZulu-Natal. Die woonstel het direkte to...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga, KwaZulu-Natal

22 Sea Lodge is 'n lieflike, gemeubileerde drieslaapkamerwoonstel met 'n see-aansig wat in 'n kompleks in Lagoon-rylaan in Umhlanga geleë is. Die kompleks het direkte toegang tot die strand en promenade. Die woon...

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 6)
Lodge in Umhlanga, KwaZulu-Natal

43 Sea Lodge is in 'n woonstelkompleks in die hartjie van Umhlanga Rocks geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol-gemeubileerde drieslaapkamerwoonstel met see-uitsigte. Die kompleks bied direkte toeg...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga, KwaZulu-Natal

Ocean View Umhlanga Rocks is ideaal geleë in die middel van Umhlanga en bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n stylvolle drieslaapkamerwoonstel. Dié woonstel kyk uit oor die pragtige tuine en Umhlanga se hoofstrand,...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga, KwaZulu-Natal

G3 Sea Lodge is 'n selfsorgwoonstel op die grondvloer van die veilige Sea Lodge-kompleks in Umhlanga. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga, KwaZulu-Natal

34 Sea Lodge is 'n woonstel in die hartjie van Umhlanga Rocks wat direkte toegang tot die hoofstrand bied en spog met 'n uitsig oor die see. Umhlanga is een van die mees gesogte vakansie-oorde in Suid-Afrika en lok ...

Vanaf
R1 770
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga, KwaZulu-Natal

G1 Sea Lodge is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in die Sea Lodge-kompleks in Umhlanga. Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, eet- en leefarea....

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1855 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]