Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy University Of Fort Hare besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby University Of Fort Hare.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van University Of Fort Hare akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby University Of Fort Hare

Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Amathole-distrik, Oos-Kaap

Elundini Backpackers is rugsakreisigerslosies wat met sonkrag werk. Dit is net 20 minute vanaf Hogsback, hoog in die Amatolaberge in die prentjiemooi Afrikadorpie Elundini. Die rugsakreisigerslosies bied gaste 'n eg...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fort Beaufort, Amathole-distrik

Peppertree House B&B bied selfsorg- en B&B-verblyf in 'n rustige omgewing in Fort Beaufort in die Oos-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die rumoer van die stad. Verblyf bes...

Vanaf
R885
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Hogsback, Amathole-distrik

Lothlorien Cottage is op 2 hektaar-grond tussen vrugteboorde geleë en is heerlik privaat en rustig. Dit bied ongelooflike mooi uitsigte oor die Thyme-vallei en Hogsback-berge. Dié dubbelverdieping huis het 'n gra...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hogsback, Amathole-distrik

The Edge Mountain Retreat is in Hogsback. Die eiendom is teenaan die rand van 'n krans en bied ongelooflike uitsigte oor die omliggende berge en 'n diep skeur met pragtige, ongerepte, afromontaanwoud en fassinerende...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 300
R1 105
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hogsback, Amathole-distrik

Bramber Cottage is opgeknapte moderne selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom op die Bluff-platorand in die pragtige dorpie Hogsback. Dit is in 'n rustige tuin met volgroeide bome en volop voëllewe. Die huisie b...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hogsback, Amathole-distrik

Hierdie selfsorgkothuis is in Bredon wat aan die rand van 'n pragtige, afgeleë en rustige inheemse woud met 'n manjifieke uitsig oor die Tyume-vallei geleë is. Bredon Self-catering Cottage het slaapplek vir 4 gas...

Vanaf
R977
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hogsback, Amathole-distrik

Swallowtail Country Estate is in die vakansiebestemming Hogsback. Hierdie area is alombekend vir sy pragtige lente-, somer- en herfstuine en is ook 'n paradys vir natuurliefhebbers. Hogsback, met sy lieflike berge, ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hogsback, Amathole-distrik

King's Lodge Hotel is 'n plattelandse hotel in die hartjie van die sonderlinge dorpie Hogsback. Dit bied gesellige, gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing. Die hotel maak voorsiening vir funksies soos troues en ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hogsback, Amathole-distrik

Trewennan bied selfsorgverblyf en is in die dorpie, Hogsback, geleë. Die eiendom is ideaal geleë, naby verskeie doendinge in die natuur in die omgewing. Trewennan beskik oor 2 eenhede, die Hoofhuis en die Hydran...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hogsback, Amathole-distrik

Athanor is in Hogsback, 'n betowerende dorpie in die Oos-Kaap geleë. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir natuurliefhebbers en avontuurlustiges. Athanor spog met fenomenale uitsigte oor die Thyme-vallei. Verb...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 283 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]