Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy UShaka Marine World besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby UShaka Marine World.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van UShaka Marine World akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby UShaka Marine World

20% af Aanbod!
VanafR1 600
R1 280
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Berea, Windermere

McAllisters on 8th is in Morningside geleë en bied gerieflike B&B-verblyf in 'n goed ingerigte eenheid. Daar is Dubbelkamers en 'n Gesinskamer om van te kies. Elke kamer het lugversorging en 'n privaat ingang. Di...

Vanaf
R1 365
per nag, vir 2 mense
Hotel in Morningside, Essenwood

The Avondale Boutique Hotel is in Durban se Morningside-area en bied luukse verblyf in 'n gewilde omgewing. Dis die beste plek om Durban se kultuur en atmosfeer te ervaar. Dié hotel is ideaal vir sakereisigers en ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Lodge in Morningside, Windermere

Erlesmere Lodge is in Morningside, net langs die besige Florida-weg in Durban, KwaZulu-Natal geleë. Die lodge het slaapplek vir 14 gaste in 4 eenhede. Die hoofhuis bestaan uit 'n drieslaapkamerwoonstel bo en 'n r...

Vanaf
R745
per nag, vir 2 mense
Hotel in Morningside, Windermere

Die Florida Park Hotel is in die hartjie van Durban, in Floridastraat geleë. Dit is naby al die hoofmotorweë en slegs 'n paar minute van die Greyville Renbaan, die Durban Uitstallingssentrum, die ICC, Ushaka Marin...

15% af Aanbod!
VanafR1 100
R935
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Musgrave, Berea

Harcourt Lodge Apartment 1 bied ruim selfsorgverblyf in The Berea naby Musgrave Winkelsentrum in Durban. The Berea is 'n bultjie bo Durban aan die noordelike kant met 'n uitsig oor die middestad en die Indiese Oseaa...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Musgrave, Berea

Harcourt Lodge Apartment 3 bied selfsorgverblyf in Berea, regoor die Musgrave Shopping Centre in Durban. Die Berea is 'n heuwel bo die stad Durban, aan die noordelike deel wat 'n uitsig oor die Indiese Oseaan het. ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Musgrave, Berea

Harcourt Lodge Apartment 2 bied ruim selfsorgverblyf in Berea reg oorkant die pad van die Musgrave Inkopiesentrum in Durban. Berea is 'n bergrant bo Durban aan die noordelike kant wat 'n uitsig oor die middestad en ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Musgrave, Berea

Harcourt Lodge Apartment 4 bied ruim selfsorgverblyf in Berea, reg oorkant die Musgrave Winkelsentrum in Durban. Barea is op 'n randjie aan die noordelike kant van Durban geleë en bied 'n uitsig oor die middestad e...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Fynnlands, Ocean View

The Boshoff is in die kuswoonbuurt Bluff in Durban geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf net 'n hanetreetjie vanaf ongerepte strande en verskeie besienswaardighede. Dié smaakvol versierde huis het slaapplek vi...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Hotel in Morningside, Windermere

BON Hotel 64 on Gordon is 'n intieme hotel in Morningside. Die hotel is in 'n stil, privaat straat, lekker naby Florida-straat met al sy sake- en kuierplekke. Hotel 64 on Gordon bied 23 standaard dubbel- en 2-enkel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 2013 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za