Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Val De Vie Polo Estate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Val De Vie Polo Estate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Val De Vie Polo Estate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Val De Vie Polo Estate

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Boland, Kaapse Wynlande

Pearl Valley Golf Estate Lodge - Golf Safari SA is in 'n gholflandgoed in Paarl geleë en bied luukse wêreldgehalte-geriewe en die perfekte basis vanwaar gaste die omliggende wynlande kan verken. Verblyf bestaan u...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Kaapse Wynlande

DOT J J B&B is in die Paarl en bied 'n plek om jou skoene uit te trek en te ontspan in 'n vriendelike gesinsatmosfeer met ontbyt wat binne of buite bedien word. Verblyf is beskikbaar in kamers met 'n bad of 'n stor...

Vanaf
R2 253
per nag (plek vir 2)
B&B in Boland, Kaapse Wynlande

Pearl Valley Hotel by Mantis is op die bekroonde Val de Vie-landgoed in die pragtige Paarl-Franschhoek-vallei. Dit bied luukse verblyf naby die Pearl Valley Jack Nicklaus Signature-gholfbaan en sommige van Suid-Afri...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 900
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Paarl, Kaapse Wynlande

Hartebeeskraal is op 'n plaas aan die voet van die Klein-Drakensteinberge in die hartjie van die Wynlande geleë. Dié plaas lê tussen die beroemde gholfbane Boschenmeer en Paarl Vallei, sowel as die polo-landgoed ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Courtrai, Kaapse Wynlande

5 on Pieter Hugo is in die Paarl geleë en bied verblyf aan 'n paartjie, sakereisiger of gaste wat wil oornag. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié woonstel is op die eie...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Boland, Kaapse Wynlande

Cedar Point 5E is 'n selfsorghuis met 'n uitsig oor die dam in die Pearl Valley Gholflandgoed in die Paarl. Die dorp is bekend vir sy plattelandse skoonheid, goeie wyn, unieke koffiewinkels, argitektuur en vrugteboo...

Vanaf
R1 690
per nag, vir 2 mense
B&B in Courtrai, Kaapse Wynlande

Alba House is 'n 4-ster-gastehuis in die hartjie van die Paarl. Die huis bied lieflike uitsigte op die berge. Verblyf bestaan uit 4 moderne kamers wat op 'n B&B-basis bespreek kan word. Elke gastekamer het 'n konin...

Vanaf
R1 064
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Courtrai, Kaapse Wynlande

Seventeen Lillies is in die hartjie van die bekende en prentjiemooi Paarl in die Wes-Kaap se wynlande geleë en bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n vreedsame omgewing. Akkommodasie bestaan uit 4 selfsorgkam...

Vanaf
R1 330
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Simondium, Kaapse Wynlande

Waterside on Le Bonheur is in die hartjie van die Kaapse Wynlande in Simondium, sowat 8 km suid van Paarl geleë. Verblyf word in 4 eenhede gebied. Al die eenhede het 'n uitsig oor die waterfronttuin met die berge ...

25% af Langtermyn-verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Courtrai, Kaapse Wynlande

29 On Flambeau is 'n gerieflike eenheid vir 2 in Courtrai in die Paarl. Dit het 'n lieflike uitsig oor die Paarlvallei en omliggende berge. Die oopplan-eenheid het 'n privaat ingang en 'n koningingrootte-bed. Daar...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 4811 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]