Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Val De Vie Polo Estate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Val De Vie Polo Estate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Val De Vie Polo Estate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Val De Vie Polo Estate

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paarl, Lemoenkloof

Oukraal Lodge bied gehalteverblyf aan sakereisigers of paartjies in die Paarl. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die verblyf bestaan uit kamers is in 'n residensiële won...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Paarl, Lemoenkloof

Beds @ Paarl spog met die Paarlberg as agtergrond en dit is net 5 minute se ry van die middedorp af. Die perseel is op 'n steil heuwe; en bied dus die beste uitsigte. Elke selfsorgkamer is versier met moderne dekor...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paarl, Lemoenkloof

Little Oak Garden Cottage is in die Paarl en bied 3 selfsorgkothuise. Al 3 kothuise het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, lugversorging, WiFi, 'n TV en 'n kombuisie. Geriewe op die perseel sluit 'n braai-ar...

Vanaf
R975
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl, Lemoenkloof

Memory Lane is 'n bekoorlike gastehuis in die prentjiemooi, lowerryke Bolanddorp, die Paarl. Dié Victoriaanse huis het slaapplek vir 6 mense in twee dubbelkamers en een 2-enkelbedkamer. Elke dubbelkamer het 'n dub...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl, Lemoenkloof

Cape Valley Manor Guest House dateer uit 1853 en is in Paarl. Die huis is sorgsaam gerestoureer, stylvol gemeubileer en het 'n bekoorlike atmosfeer. Dié 4-ster-verblyf waarborg luuksheid, rustigheid, privaatheid en...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl, Kaapse Wynlande

Wil jy daardie egte Suid-Afrikaanse gasvryheid ervaar en terselfdertyd al die moderne geriewe geniet? Dan het jy die tuiste weg van jou eie huis af gevind. Ons is op Charleston Hill geleë, in die pragtige dorpie Pa...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Franschhoek, Kaapse Wynlande

The Farmstead bied verblyf op 'n plaas langs die R45 tussen Stellenbosch en Franschhoek. Verblyf is beskikbaar in 4 tweeslaapkamerwoonstelle wat elkeen slaapplek vir 4 gaste het, 2 vierslaapkamerkothuise wat elkee...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Paarl, Lemoenkloof

Plane Tree Cottage is in die prentjiemooi Paarl in Lemoenkloof geleë. Dié enkeleenheid is in die eienaars se privaat huis en daar is net slaapplek vir 1 gas. 'n Trap lei direk vanuit die ingangsportaal na die priv...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 890
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Kaapse Wynlande

d'Olyfboom Guest House is op die d'Olyfboom-familieplaas. Dis sentraal geleë en spog ook met asemrowende uitsigte oor Paarl. Die hoofdoel van die gaste-suites is om verblyf te bied aan konferensiegangers en sakere...

Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl, Lemoenkloof

Olive Tree Lodge is in die Paarl se hoofstraat. Dié gastehuis is die perfekte basis om die Kaapse Wynlande te verken. Verblyf by Olive Tree Lodge word gebied in 15 kamers wat individueel versier is. Die kamers he...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 4810 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]