Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Valley Of Desolation besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Valley Of Desolation.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Valley Of Desolation akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Valley Of Desolation

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Aloe Cottage is 'n Victoriaanse huis wat nuut opgeknap is en in 'n stil deel van die prentjiemooi Graaff-Reinet geleë is. Die gastehuis is naby al die skole en ander geriewe in die dorp. Die verblyf bestaan uit 3 ...

Vanaf
R4 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Langhuis bied gehalte verblyf vir gesinne of vriendegroepe. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié huis beskik oor 4 slaapkamer en bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste 3...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Aan die Oewer nooi jou uit om die gerief, rus en vrede van ons 3-ster-geriewe en puik diens te kom ervaar. Die gastehuis is op die oewer van die Sondagsrivier geleë, in 'n stil deeltjie van dié geskiedkundige dor...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Middle Street Manor is geleë in 'n lieflike, stil area van Graaff-Reinet. Ons bied gehalte verblyf in hierdie historiese klein dorpie. Die gastehuis bied die ideale verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers en d...

Vanaf
R1 210
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

KarooRus Family Chalet is 'n privaat tuinkothuis in Graaff-Reinet, 'n bekoorlike klein dorpie in die Karoo met oulike winkels, restaurante en museums wat gaste kan besoek. Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n konin...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Riverbend Self-catering is 'n historiese gebou en nasionale monument wat in 4 moderne selfsorg-eenhede omskep is. Dis in 'n rustige woongebied in Graaff-Reinet geleë, net 'n entjie vanaf die middedorp. Elke eenhe...

Vanaf
R985
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

The Graaff-Reinet Suites is in die pragtige dorpie Graaff-Reinet geleë. Dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers wat wil oorslaap of wegbreek. Hierdie moderne suite het 'n koningingrootte-bed en 'n stape...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Somerset Stables is in 'n stil woonbuurt in Graaff-Reinet en bied lieflike kamers vir 'n rustige wegbreek. Verblyf is beskikbaar in kamers wat met 'n Provensaalse styl versier is en elk slaapplek vir 2 gaste het. ...

Vanaf
R2 285
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

True Karoo Cottage is 'n Karoo-kothuis wat pragtig opgeknap is en in Graaff-Reinet, die sogenaamde juweel van die Karoo, geleë is. Hierdie pragtige, historiese dorp is die enigste dorp in Suid-Afrika wat feitlik om...

10% af Aanbod!
VanafR1 150
R1 035
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Die Victorian Square Guesthouse is 'n lieflike Victoriaanse huis wat uit die laat 19de eeu dateer en in 'n bekoorlike gastehuis in die perdeskoen van Graaff-Reinet omskep is. Die gastehuis is met 'n rustige, pragtig...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Country Village is net die plek vir jou om jou batterye te herlaai na 'n lang reis en net te ontspan. Dit is ideaal geleë om 'n gerieflike oornagplek te wees of 'n blyplek vir 'n kort vakansie na aan al die besiens...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

4 Louis Trichardt Avenue bied gerieflike verblyf in 'n gemeubileerde selfsorg-eenheid in Bergendal, 'n voorstad in Graaff-Reinet. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste met 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank. Daar i...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

The Whyte House nooi gaste uit om egte Suid-Afrikaanse gasvryheid te kom geniet in 'n lieflike grasdakhuis in Graaff-Reinet - die hartjie van die Karoo. Die huis spog met antiekware, persoonlike gedenkwaardighede en...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Karoopark Gastehuis is geleë in die hartjie van die historiese Graaff-Reinet en bied die ideale ligging om die Karoo-atmosfeer te geniet. Ons is binne stapafstand van verskeie winkels, banke en doendinge. Ons bie...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Profcon Country Cottages is in Graaff-Reinet geleë. Die gastehuis bied ’n kesue tussen een-, twee- en drieslaapkamer fantastiese selfsorg-eenhede wat ideaal is vir oornag- of vakansieverblyf. Elke eenheid het 'n...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

In die hartjie van Graaff-Reinet staan KarooRus, 'n pragtige, opgeknapte huis wat 7 selfsorg-eenhede bied. Ongeag of jy vir plesier of besigheid die dorp besoek, bied KarooRus 'n plek waar jy kan rus en jou batterye...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Fairfield Cottage is ideaal vir ouers van skoolkinders op sportnaweke, reisigers op soek na oornagverblyf en besoekers aan Graaff-Reinet. Die volledig toegeruste selfsorg kothuis kan tot 6 gaste huisves en alle han...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

The Eagle's Nest verwelkom jou met ope arms na die wonderlike dorpie, Graaff-Reinet. In dié geskiedkundige dorp vol kultuur en plattelandse gasvryheid sal jy lekker kan rus, maar ook met tipiese Karoo-gasvryheid be...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

166 Cradock Street is 'n groot, mooi ingerigte en klassieke Karoo-huis wat ook 'n nasionale monument is. Die huis is in Graaff-Reinet se geskiedkundige Cradockstraat geleë. Die is 'n gerieflike basis vanwaar jy die...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Acacia Guest House is sentraal in 'n stil en rustige deel van Graaff-Reinet, binne maklike stapafstand vanaf die restaurant en winkels geleë. Die gastehuis bied gerieflike selfsorgverblyf vir enkelreisigers, gesinn...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20 van 177 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za