Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Vredefort Dome besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Vredefort Dome.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vredefort Dome akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Vredefort Dome

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parys, Noordelike Vrystaat

7 @ Parys is 'n bekoorlike gastehuis in 'n stil woonbuurt in Parys, 'n klein dorp wat aan die oewer van die Vaalrivier skuil. Dié gastehuis bied verblyf aan gaste in 3 slaapkamers. Elke kamer het 'n koningingroott...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 3 mense
Gastehuis in Parys, Noordelike Vrystaat

La Vache is in die klein dorpie Parys geleë. Een van die slaapkamers het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die 2 kamers deel die leefarea en die badkamer met 'n bad en stort. Die kombuis is...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parys, Noordelike Vrystaat

ArtNebula Guest House is in Parys oorkant die bekende Afridome Skougronde geleë. Dit kan as 'n geheel bespreek word, of die 3 kamers kan apart bespreek word. Die Koninginkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelb...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parys, Noordelike Vrystaat

Afsaal bied gerieflike oornagverblyf in Parys, aan die oewer van die Vaalrivier sowat 700 m vanaf die Afridome. Verblyf word in 2 eenhede met slaapplek vir 2 of 3 gaste gebied. Elke eenheid is goed toegerus en het ...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parys, Noordelike Vrystaat

Six Second Avenue bied gerieflike verblyf in 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel op 'n erf waar die eienaars ook woon. Die woonstel is in Parys geleë, net 400 m van die Afridome af en 2 km van die Vaalrivier af. Die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parys, Noordelike Vrystaat

Sunset Parys is op 'n erfdeel van 3 hektaar aan die buitewyke van Parys. Die Geko Haus-eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaa...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parys, Noordelike Vrystaat

Pillow Place bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger of 'n paartjie in Parys. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede in die dorp. Die eenheid is op die eienaars se woonerf en he...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parys, Noordelike Vrystaat

The White Giraffe is in die bekoorlike dorpie, Parys, geleë en bied selfsorgverblyf vir tot 8 gaste. Die gastehuis is 'n uur van Johannesburg af, is in die Vredefort Koepel Wêrelderfenisgebied geleë en bied 'n li...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parys, Noordelike Vrystaat

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat bied selfsorgverblyf in Parys aan. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe in die dorp. Die akkommodasie by hierdie eiendom word in '...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Parys, Noordelike Vrystaat

Nostalgia bied gerieflike verblyf in 'n gastekamer in 'n pragtige ou plaashuis in die hartjie van Parys. Dié huis het hoë plafonne, pragtige houtvloere en 'n bekoorlike tuin. Dié romantiese styl en knus atmosfee...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 635 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za