Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Waenhuiskrans besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Waenhuiskrans.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Waenhuiskrans akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Waenhuiskrans

Vanaf
R2 191
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Arniston, Wes-Kaap

Roman View is ’n strandhuis teen die see in Arniston. Dit bied slaapplek aan 6 gaste en kyk oor Roman se strand uit. Die huis is gerieflik gemeubileer en bied slaapplek aan 6 gaste. 2 slaapkamers deel 'n badkamer...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Arniston, Wes-Kaap

Whale House is in die kusdorpie Arniston en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamervakansiehuis met 'n pragtige see-uitsig. Die huis is net 34 m van Romanstrand af. Dié huis beskik oor 2 slaapkamers ...

Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Arniston, Wes-Kaap

Seabreeze bied lieflike selfsorgverblyf in 'n strandhuis. Dié huis is reg langs die strand met ’n pragtige uitsig oor die see en duine. Gaste kan die paadjie na die Roman-strand volg. Die huis het 4 slaapkamers...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Arniston, Wes-Kaap

On the Beach bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis langs die strand in Arniston. Die balkon bied toegang tot die strand en 'n lieflike see-uitsig. On the Beach is ideaal vir gesinne. Die oopplan-...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Arniston, Wes-Kaap

Bossieveld bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde seefront vakansiehuis in die kusdorpie Arniston. Dié huis bied lieflike see-uitsigte en is slegs 200 m vanaf Roman-strand. Die vakansiehuis beski...

Vanaf
R3 716
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Arniston, Wes-Kaap

Strandloper is 'n lieflike vakansiehuis vir 10 gaste langs die strand in Arniston. Die huis het 'n 360° see-uitsig, beskik oor 5 slaapkamers en deel 3 badkamers met baddens en storte. Twee van die slaapkamers het ...

Vanaf
R828
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Arniston, Wes-Kaap

Christa's Flat is 'n gerieflike woonstel in Arniston en bied slaapplek aan 4 gaste. Die woonstel is aan die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Die eenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, en 2 enkelbeddens in d...

Vanaf
R2 315
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Arniston, Wes-Kaap

Tracey's House is 'n dubbelverdiepingselfsorghuis in Arniston en het slaapplek vir 8 gaste. Die huis is gerieflik gemeubileerd en daar is 4 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Die een badkamer het 'n stort en die and...

Vanaf
R853
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Arniston, Wes-Kaap

Valknes is 'n lieflike dorpshuis in Arniston wat slaapplek vir 6 gaste het. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. 2 van die kamers is in die huis en deel die gebruik van 'n badkamer. Daar is 'n dubbelbe...

Vanaf
R1 102
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Arniston, Wes-Kaap

Dreyer House is 'n gemeubileerde huis vir 6 gaste wat net 'n kort entjie se stap van die strand af in Arniston geleë is. Daar is 3 slaapkamers met dubbelbeddens en die kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Beddego...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1482 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za