Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Warmbad Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Warmbad Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Warmbad Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Warmbad Hospital

Spesiale Aanbod!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Oord in Bela-Bela, Limpopo

Hoogland Spa Family Resort is een van Bela-Bela se gewildste blyplekke vir gaste op reis in die hartjie van die sonskyndorp en toerismekern van Limpopo. Dit is naby die Forever Warmbaths Hydro and Waterpark. Dit bie...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bela-Bela, Limpopo

Kom kuier by Elephant Springs Hotel vir 'n vakansiewegbreek of 'n konferensie. Hier sal jy so tuis voel soos by jou eie huis. Die hotel is gebou in ou koloniale Afrika-styl en ingerig met antieke ware, gedenkwaard...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bela-Bela, Limpopo

Carlana Holiday Accommodation is in die hartjie van Bela-Bela, een van die gewildste toeristedorpies in die land. Ontspan in ons pragtige tuine, lê luilekker langs die swembad of stap na die wêreldbekende warmwate...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bela-Bela, Limpopo

Roos Getaway Apartments - Ludorf bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 tweeslaapkamerwoonstelle in 'n kompleks in Bela-Bela. Dit is lekker naby die rolbalbane en Warmbaths Hydro and Spa. Verblyf word in 2 woonstelle...

Vanaf
R1 270
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bela-Bela, Limpopo

Kom geniet Klip en Kristal Guest House se gasvryheid gedurende jou verblyf hier in die Waterberg-bosveld. Die professionele personeel by Klip en Kristal Guest House sal jou verblyf onvergeetlik maak, of jy nou hier ...

Vanaf
R710
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bela-Bela, Limpopo

Dula Monate is 'n lieflike vakansie-oord in Bela-Bela, sowat 'n uur se ry van Pretoria af. Hier kan jy byna regdeur die jaar 'n blou hemel, vars lug en uitstekende weer verwag. Die dorp is omring deur wildreservate ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bela-Bela, Limpopo

Roos Getaway Apartment is 'n selfsorgeenheid op die eienaar se eiendom in Bela-Bela. Die omgewing is veral bekend vir warmwaterbronne, historiese monumente en voetslaanroetes. Dis die ideale verblyf vir diegene wat ...

30% af Weeksdae!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bela-Bela, Limpopo

Gan Eden Guest Cottage is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in Bela-Bela geleë is. Die kothuis is ideaal geleë, naby die middedorp met talle winkels, restaurante en ander geriewe. Die kothuis best...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bela-Bela, Limpopo

Thaba Lenaka 3 is 'n gasteplaas 100 km vanaf Pretoria en 8 km vanaf Bela-Bela. Akkommodasie beskik oor 'n koninigingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis het 'n ysk...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Bela-Bela, Limpopo

Evening Primrose B&B is sentraal in Bela-Bela geleë wat gaste die perfekte ligging bied om die omgewing te verken en steeds naby verskeie geriewe soos restaurante, banke en winkels te wees. Die gastehuis het 4 in...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1067 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za