Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Wentworth Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Wentworth Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wentworth Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Wentworth Hospital

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durban, Bluff

Die Bridgewing is geleë in 'n stil doodloopstraat met 'n onbelemmerde uitsig van die Indiese Oseaan. Die eenheid bied gerieflike verblyf vir 2 in beskeie luuksheid. Die oopplan-ontwerp sluit 'n modern-toegeruste ko...

 Koepons teen 20% af
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Brighton Beach, Bluff

Besoek Ocean Blue Guesthouse en verlustig jouself in ons asemrowende uitsig oor die Indiese Oseaan terwyl jy ontspan in ons lieflike vakansiekothuise in The Bluff. Die chalet bied 2 aparte slaapkamers, een met 'n d...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Austerville, Brighton Beach

Oaklands Lodge is in 'n stil area, die Bluff, geleë waar verkeer beperk is tot die inwoners van slegs twee ander huise. Dit is baie gerieflik geleë naby alle geriewe en voorsien in al die behoeftes van vakansiegan...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durban, Bluff

Acquila Guest House is die ideale verblyf vir 'n sakereis of vakansie in Durban. Die vriendelike eienaars, Leon en Nonnie Beneke, verseker goeie diens in die stil en rustige buurt, Bluff. Acquila Guest House het 2...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durban, Bluff

Iqhayiya Guest House is in 'n stil doodloopstraat, Craighead Place, in Montclair. Die gastehuis is gerieflik naby openbare vervoer en net 3 km vanaf die naaste polisiestasie. Dis ook net sowat 5 tot 15 minute se ry ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brighton Beach, Bluff

69 Strand is 'n sensasionele wegbreekbreekplek met 'n uitsig oor die rustige Indiese Oseaan. Ons 3 selfsorg-eenhede is in Brighton Beach, 'n voorstad van die Bluff, net 15 minute se ry van Durban se dinamiese middes...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Grosvenor, Bluff

Hamelin Gastehuis bied B&B-verblyf in Bluff, Durban. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met uitsigte oor die hawe en die stad, naby 'n hele rits doendinge. Akkommodasie by Hamel...

Vanaf
R725
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grosvenor, Bluff

A Family and Friends Gastehuis is in Bluff in Durban geleë is en is 3 minute se ry van die plaaslike strande af. Die suites is pragtig versier met teëlvloere en eikehoutkaste. Daar is geriewe soos 'n TV met satel...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Treasure Beach, Austerville

De Oude Meester Guest House is geleë langs Treasure Beach, een van die min afgesonderde strande. Dit is ideaal vir hengelaars en besoekers wat net 'n bietjie wil ontspan. Die gastehuis staan 300 m bo die see met pr...

Vanaf
R525
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Brighton Beach, Bluff

Howzit Self-catering Flat is in die kusdorpie genaamd die Bluff in KwaZulu-Natal geleë. Die woonstel bied 'n luisterryke uitsig oor die Bluff National Golf Club en dele van Durban. Die eenheid is op die grondvloer ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1939 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za