Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Wild Waves Waterpark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Wild Waves Waterpark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wild Waves Waterpark akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Wild Waves Waterpark

Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Rennies Beach, KwaZulu-Natal

Hierdie villa is in die Caribbean Estates, 'n unieke privaat oord 4 km noord van die vakansiedorpie Port Edward. Die oord is teen die tropiese Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Caribbean Guest House is 'n dubbelve...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 450
R1 715
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Rennies Beach, KwaZulu-Natal

Caribbean Estate Deluxe is 'n losstaande selfsorghuis in Caribbean Estate en is naby Wild Coast Sun, Umtamvunarivier en die strand geleë. Caribbean Estate is 'n landgoed met 'n tropiese ligging aan die Suidkus van ...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Rennies Beach, KwaZulu-Natal

Barbados 13 is 'n privaat selfsorg-villa in die Caribbean Estates, Port Edward, 'n unieke residensiële landgoed wat in die welige, tropiese KwaZulu-Natal se Suidkus geleë is. Die villa het slaapplek vir 6 gaste e...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Rennies Beach, KwaZulu-Natal

Caribbean Estate 32 is in 'n veilig landgoed in die kusdorpie Port Edward, aan die Suidkus geleë. Die landgoed is naby Wild Coast Sun, die Umtamvunarivier en die strand. Hierdie dubbelverdiepinghuis het slaapplek...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Banner Rest, KwaZulu-Natal

Dié lodge is op die oewers van die Umtamvrivier langs 'n natuurreservaat. Dit is 'n gewilde troubestemming by die strand aan die Suidkus. Daar is tuine, 'n privaat strand, verskeie dekke en 'n swembadarea. Dit is i...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Rennies Beach, KwaZulu-Natal

Caribbean Estate, Montego Bay is op 'n veilige landgoed in die kusdorp Port Edward, aan die Suidkus geleë. Die landgoed is naby Wild Coast Sun, Umtamvuna-rivier, en die see geleë. Die huis het slaapplek vir 6 gas...

15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR4 900
R4 165
per nag (plek vir 13)
Selfsorg in Banner Rest, Suidkus

Nkandla Lodge bied selfsorgverblyf in 'n oord aan die oewer van die Umtanvunarivier in Port Edward. Dié oord is naby die Wildekusstrand en Wild Coast Sun geleë. Die lodge kan 13 gaste in 6 slaapkamers met en suit...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Banner Rest, Suidkus

The Ferryman Unit 4 is in die klein Suidkusdorpie Port Edward in KwaZulu-Natal geleë en bied die ideale verblyf vir gesinne wat mal is oor die natuur. Die eenheid het 1 slaapkamer en bied slaapplek vir 2 volwasse...

Vanaf
R1 560
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Banner Rest, Suidkus

The Ferryman Unit 1 is in die klein Suidkus-dorpie Port Edward in KwaZulu-Natal geleë. Dit bied die ideale verblyf vir gesinne wat mal is oor die natuur. Die vrystaande eenheid is geskik vir 8 volwassenes en 1 kin...

Vanaf
R1 170
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Banner Rest, Suidkus

The Ferryman Unit 5 is in die klein Suidkus-dorpie Port Edward in KwaZulu-Natal geleë. Dit bied die ideale verblyf vir 'n paartjie wat mal is oor die natuur. Die vierslaapkamer-dupleks het 2 badkamers, 'n kombuis,...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1846 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za