Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Willem Pretorius Game Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Willem Pretorius Game Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Willem Pretorius Game Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Willem Pretorius Game Reserve

Vanaf
R1 375
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Vrystaat

Eittel Guest Cottage is gerieflik geleë, slegs 5 km van die N1 af, 20 km noord van Winburg en 30 km suid van Ventersburg. Dit is 'n ideale oornagplek vir mense wat deurreis of vir diegene wat op soek is na goeie pl...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Vrystaat

Zondi Safari's is in die Senekal-distrik geleë en bied 'n keuse van eenhede in 'n ontspannende atmosfeer met asemrowende uitsigte. Kamer 1 het slaapplek vir 4 gaste, Kamer 2,3,4 en 5 het slaapplek vir 1 tot 2 gast...

Vanaf
R200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ventersburg, Noordelike Vrystaat

Bundu Camp is 'n selfsorg-vakansieoord wat sowat 16 km buite Ventersburg en naby die N1-hoofweg, geleë is. Die oord bied gerieflike verblyf vir gesinne op soek na 'n opwindende vakansiebestemming. Verblyf word in...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ventersburg, Noordelike Vrystaat

Mossienes @ Hayfield is 'n droom wat bewaarheid is vir jou gasheer, Dinkie, én vir enige gas wat 'n ontspanne plaaswegbreek smag. Ons bied 'n stylvolle, opgeknapte plaasstoor, wat omskep is in drie selfsorg kamers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Ventersburg, Noordelike Vrystaat

Bosrand Glamping bied verblyf op 'n prentjiemooi plaas aan die buitewyke van Ventersburg in die Vrystaat. Die plaas is die ideale plek vir gaste wat bietjie uit die stad wil ontsnap en huisves ook 'n verskeidenheid ...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ventersburg, Noordelike Vrystaat

Third Rock Gastehuis is 'n kenmerkende woning wat uit die Anglo-Boereoorlog dateer. Dit is in die hartjie van Ventersburg geleë op 'n stuk grond van ongeveer 'n halwe hektaar. Ventersburg is 'n klein dorpie ongevee...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ventersburg, Noordelike Vrystaat

Die Gewel Self-catering Guest House bied luukse selfsorgverblyf in Ventersburg wat nuut opgeknap is. Dié gastehuis is gerieflik geleë, net 1 km vanaf die N1-tolpad tussen Johannesburg en Bloemfontein. Ons is minde...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ventersburg, Vrystaat

Sunflower Guest House bied gerieflike verblyf in 3 gastekamers en 'n selfsorghuis in Ventersburg. Dié gastehuis bied vriendelike diens, veilige parkeerplek, sekuriteit en parkeergeriewe vir vragmotors. Elke gastek...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ventersburg, Noordelike Vrystaat

At Home Guesthouse het gastekamers en is in Ventersburg geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings. Ons akkommodasie by At Home Guesthouse bestaan uit 3...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 3)
B&B in Ventersburg, Noordelike Vrystaat

Andries en Amanda se Kuierhuis Gasteplaas (3-ster), is naby Ventersburg in die Vrystaat geleë, ongeveer 150 km vanaf Bloemfontein, en 200 km vanaf Johannesburg. Hierdie wegbreek-plaasverblyf is waar tradisionele pl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 215 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za