Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Witbank Provincial Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Witbank Provincial Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Witbank Provincial Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Witbank Provincial Hospital

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Witbank, Mpumalanga

Silver Birch Guest House is in die dorp Emalahleni, voorheen Witbank, en bied gehalte verblyf aan vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis is ongeveer 'n uur se ry vanaf Pretoria en bied maklike toegang tot a...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Witbank, Mpumalanga

Phumlani Lodge & Conferencing bied luukse akkommodasie wat as van die beste in die industrie beskou word. Ons maak voorsiening vir konferensies en voorsien ontbyt, middagete en aandete. Ons is trots op die persoon...

Vanaf
R1 425
per nag, vir 2 mense
Hotel in Witbank, Fransville

Fortis Hotel Highveld is sentraal in Witbank geleë en bied 'n rustige en gerieflike omgewing in Witbank se Financial Square. Elke kamer is elegant en individueel versier en het 'n TV met sekere DStv-kanale, lugver...

Vanaf
R1 001
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Witbank, Fransville

Of jy nou in Emalahleni/Witbank is vir sake of ontspanning, Visit Vakasha Town Lodge is dié plek om te bly. Ons is geleë in die hartjie van Emalahleni. Ons het 3 Visit Vakasha Town Lodges. Visit Vakasha One, is 'n...

Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
B&B in Witbank, Fransville

Ametis Guest House bied elegante verblyf met Toskaanse argitektuur in Witbank, net 90 vanaf Gauteng. Dié blyplek is lekker naby 'n winkelkompleks en net 5 km van 'n winkelsentrum af. Ons het 8 pragtige kamers met ...

Vanaf
R820
per nag (plek vir 2)
Lodge in Witbank, Mpumalanga

Sleep-Time Guest Lodge is in Witbank naby Emalahleni Privaat Hospitaal, verskeie winkels en sowat 5 km van die Highveld Mall en The Ridge Kasino af geleë. Gemaklike verblyf is beskikbaar in 9 gastekamers wat elkee...

Vanaf
R1 425
per nag, vir 2 mense
Hotel in Witbank, Mpumalanga

Fortis Hotel Witbank bied ontspanne en gemaklike akkommodasie wat gerieflik geleë is in Witbank, net 'n uur sy ry vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en Pretoria. Hierdie pragtige hotel is in die buitewyke van eM...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Del Judor, Mpumalanga

Crestwave Villa C6 is 'n skoon, ten volle gemeubileerde selfsorgeenheid in die veilige Crestwave Villas-kompleks in die hartjie van Witbank of Emalahleni, naby winkelsentrums, Tshwane University of Technology en Lif...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Witbank, Die Heuwel

Egyptian Sands Guesthouse bied gerieflike kamers en professionele diens in Witbank. Dié gastehuis is in die hartjie van Witbank, halfpad tussen Johannesburg en Nelspruit, stapafstand vanaf die banke en die winkelse...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Witbank, Die Heuwel

Fountain Guesthouse is sentraal geleë in die veilige buurt Die Heuwel in Emalahleni/Witbank naby al die geriewe. Die gastehuis bied luukse verblyf in netjiese 2-enkelbedkamers en en suite-dubbelkamers. Die kamers...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1332 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za