Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Wynberg Boys’ High School besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Wynberg Boys’ High School.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wynberg Boys’ High School akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Wynberg Boys’ High School

Vanaf
R999
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kenilworth, Wes-Kaap

Oak House bied 'n gastekamer met 'n aparte ingang wat vas is aan die eienaar se hoofhuis. Dit is in 'n rustige en lowerryke voorstad, Upper Kenilworth en is geskik vir sake- en vakansiereisigers. Hierdie kamer is p...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Hillingdale on Alexandra bied pragtige selfsorgkothuise in die boonste deel van Wynberg in Kaapstad. Daar is 3 kothuise wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kothuis het 'n oopplan-ontwerp met basiese opwarmgeri...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R810
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kenilworth, Wes-Kaap

Valley Heights Guest House is in 'n rustige, veilige en lowerryke Upper Kenilworth, in Kaapstad se Suidelike Voorstede geleë. Dis die ideale verblyf vir sakereisigers, paartjies, vakansiegangers, enkelreisigers, pa...

Vanaf
R2 965
per nag, vir 2 mense
Hotel in Claremont, Wes-Kaap

The Andros Boutique Hotel is 'n Kaap-Hollandse woning, gebou in 1908 en ontwerp deur Sir Herbet Baker. Die huis is in groot, gevestigde parkagtige tuine in die hartjie van Claremont, een van Kaapstad se pragtige sui...

Vanaf
R1 095
per nag, vir 2 mense
B&B in Kenilworth, Wes-Kaap

Dié 4-ster-verblyf is lank nie meer 'n goed bewaarde geheim in die groot, pragtige area in die hartjie van die boomryke suidelike voorstede van Kaapstad nie. Chambery bied luukse verblyf in 2 pragtig ingerigte kot...

Vanaf
R8 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

House Constance is in Claremont, 'n boomryke voorstad in Kaapstad, geleë en is ook lekker naby openbare vervoer en hoofroetes. House Constance is 'n elegante, luukse selfsorghuis met 3 dubbelkamers op die boonste...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Claremont, Wes-Kaap

Avenue Torquay bied eksklusiewe en stylvolle B&B- en selfsorgverblyf in die lowerryke, luukse Bo-Claremont in Kaapstad. Avenue Torquay is die ideale bestemming - of jy nou op soek is na 'n luukse vakansieplek of net...

Vanaf
R10 935
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kenilworth, Wes-Kaap

Lanes End bied verblyf aan 8 gaste in 'n pragtige gesinshuis in Kenilworth. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 en suite-slaapkamers op die eerste verdieping wat lieflike uitsigte bied. Drie van die slaapkamers ...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont, Wes-Kaap

23 Grace is ’n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en is in die lowergroen voorstad van Kaapstad, Claremont geleë. Die gastehuis is ideaal naby verskeie geriewe in die area geleë. Verblyf word in 2 smaa...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont, Wes-Kaap

30 On Grace bied gerieflike B&B-verblyf in 'n moderne gastehuis in die boonste deel van Claremont. Die gastehuis bied ongelooflike uitsigte op die berg en is in 'n stil doodloopstraat geleë. Ons is naby Cavendish S...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5508 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za