Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Zebediela Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Zebediela Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Zebediela Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Zebediela Hospital

Vanaf
R1 375
per nag (plek vir 2)
B&B in Limpopo

Patong Guest Lodge is 'n 3-ster gegradeerde gaste-lodge in Lebowakgomo. Dié lodge bied ruim en suite-kamers, konferensiegeriewe wat volledig toegerus is, 'n restaurant en 'n kroeg. Verblyf word in Standaardkamers,...

Vanaf
R198
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Limpopo

Al Thandiwe Safaris is in die ongerepte bosveld geleë en is een van die grootste wildplase in privaat besit in die Mokopane-streek in Limpopo. Die plaas beslaan 12 000 hektaar en bied selfsorg-akkommodasie wat perf...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Polokwane, Bergnek

Ngombe Game Lodge is 'n eksklusiewe lodge op 'n wildsplaas in die bosveld van die Limpopo-provinsie. Verskeie voël- en wildspesies is te siene op die plaas en dit sluit verskeie wildsbokke en sebras in. Ngombe Game...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Marble Hall, Limpopo

A Quantum Leap Game Farm is 'n luukse gastehuis met 6 en suite-dubbelkamers wat elk beskik oor hul eie ingang, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, DStv, WiFi en 'n yskassie. Daar is ook 'n pragtige eet- en sit...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterberg, Limpopo

Kanniedood Guest House is aan die voet van die Waterberge geleë, net 15 km buite Mokopane. Die gastehuis bied B&B-verblyf in 'n stil omgewing. Verblyf word aangebied in 7 kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Dit ...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Nyalange is 'n wildplaas in die bosveld naby Mokopane wat rustige verblyf bied en ideaal is vir 'n gesin of paartjie wat wil wegbreek van die alledaagse gejaag. Dit is ook 'n goeie oornagplek vir gaste wat van Gaute...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Lodge in Limpopo

Rinkhalskop Safari Lodge skuil aan die voet van die Rinkhalskopberge sowat 31 km buite Marble Hall in Limpopo. Die natuur in en om die lodge en natuurreservaat is asemrowend en die bome, grasvelde, voëls en wild is...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Mokopane Misty Mountain Lodge is aan die voet van die Waterberge geleë, net 13 km buite Mokopane (voorheen Potgietersrus). Die lodge word omring deur die ongerepte bosveld. Verblyf word aangebied in 4 bekoorlike ...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Limpopo

Nyala Game Lodge is op 'n privaat wildreservaat 20 km buite Marble Hall geleë. Dis op die Sterk Arabiadam-pad en die area is malaria-vry. Nyala Game Lodge beskik oor 2 aparte lodges, die hoof-lodge en die berg-lod...

Vanaf
R3 360
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Limpopo

Ubique Game Ranch is 'n produserende wildplaas in Limpopo. Ons het 'n groot verskeidenheid wildspesies wat 12 verskillende tipes bokke, witrenosters en buffels insluit. Ons stel ook ons gaste voor aan ons gespesiali...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 340 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za