Fauna Park Akkommodasie by @ 30 Zebra | LekkeSlaap
+9

@ 30 Zebra

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zebra-straat 30 , Fauna Park, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@ 30 Zebra bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n alleenstaande oopplan-eenheid op die eienaar se perseel. Dié eenheid is in Fauna Park, Polokwane, 300 m van Savannah Mall af.

Die grasdak-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste op 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak, en die sitarea het 'n TV. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, oondjie, stoof, mikrogolf en kombuistoebehore. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid is in 'n stil, voorstedelike area met maklike toegang tot die winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by @ 30 Zebra sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir @ 30 Zebra
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Zebra-straat 30 , Fauna Park, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Gaste dink @ 30 Zebra het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zebra-straat 30 , Fauna Park, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8b80uJMoMQszTJfXIuuJRtDirvIRcRiPvbWiXcTSow6yzD7rA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 30 Zebra Street Fauna Park 0700 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -23.90435 29.482156588955
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za