LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Little Oak Cottage | LekkeSlaap
+28

Little Oak Cottage

8 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 5, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 420 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Little Oak Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike, privaat eenslaapkamerkothuis in die skilderagtige Greyton-vallei, net 2 uur se ry vanaf Kaapstad. Gaste kan gerus die rus en vrede van die romantiese, plattelandse omgewing kom beleef!

Hoewel bedrieglik klein van buite, is hierdie sonderlinge en smaakvol gemeubileerde kothuis lekker ruim met 1 en suite-slaapkamer en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die leefarea is op die grondverdieping geleë en sluit 'n sitarea met 'n romantiese kaggel, sitplek, 'n TV met DStv-kanale, 'n eetkamertafel met stoele, muurverwarmers en 'n volledig toegeruste kombuis in. Daar is 'n mikrogolfoond, gasstoof, 'n ketel en 'n broodrooster in die kombuis. 'n Komplimentêre ontbyt met tee, koffie, melk, beskuit, sap, jogurt en ontbytgraan is ingesluit.

Die boonste verdieping het 'n oopplan-slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die koningingrootte-bed het wit linne, 'n deken en kussings. Die kamer het ekstra sitplek, 'n laaikas, 'n haardroër, hangers, 'n plafonwaaier en 'n lessenaar. Daar is handdoeke, 'n stort en 'n bad in die en suite-badkamer het.

Gaste kan buite langs die swembad eet, braai of net ontspan. Onderdak-parkeerplek is beskikbaar.

Daar is ook 'n verskeidenheid eetplekke, winkels en galerye om te besoek. Greyton spog met bergfietsry-, stap- en drafroetes, 'n Saterdagmarkie en ander geleenthede soos die Greyton Classics, Greyton Creative Weekends en die Greyton Roosfees.

Slaapplek

’n Bespreking by Little Oak Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Kindermatras vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKindermatras vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Little Oak Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Caledonstraat 5, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink Little Oak Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 420
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 420
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 5, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3YjFjNTNhLWYyYzItNDZhZS05MmE1LTlmNGM1ZWZhZmU0YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 420  per nag (plek vir 3) 8 5 1 5 5 Caledon Street Greyton 7233 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.057863 19.604947
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!