Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 14101

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 26 Apr 2024 tot 1 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 14101, Laer-Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 730 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

San Lameer Villa 14101 is op die San Lameer Landgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Dié subtropiese paradys spog met verskeie wild, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele familie. Die natuurreservaat is 200 hektaar groot en het ’n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, ’n hotel met ’n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 manjifieke Blouvlagstrande.

Die villa beskik oor lugversorging en bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en die tweede kamer het ’n dubbelbed. Daar is 2 enkelbeddens in die derde kamer. Die kamers deel 2 badkamers, waarvan 1 en suite is en albei het baddens en storte. Die kamers lei na die balkon of die tuin.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die ontbyttoonbank bied sitplek vir 6. Daar is ’n gemaklike sitkamerstel, platskerm-TV met sekere DStv-kanale en ’n DVD-speler in die sitarea.

Die leefarea op die onderste verdieping lei na ’n onderdakbalkon wat ’n etenstafel, braaigeriewe en gedeeltelike see-uitsig het. Die villa het ook 'n watertenk.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 14101 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 66

Jaar gelys 7

Ligging

  • San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 14101, Laer-Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 730
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 730
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 14101, Laer-Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfda47e94b21d269928f9098a010f45a07215e3a7740776067f0372de71842e4e4e16e60ae8befbfe000a7a0af6bb0f7929a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 730 per nag (plek vir 6) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 10301 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.943466524564 30.290305010655
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem