Stillwaters Waterfront Apartments

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Stillwaters Waterfront Apartments is netjiese, stylvolle en gesellige selfsorgverblyf in Kosmos by Hartbeespoortdam met die rustige waters van die waterfront ‘n paar treë weg en die rotsagtige Magaliesberg in die agtergrond.

Elke eenheid het ‘n kombuis wat volledig toegerus is, luukse slaapkamers met perkallinne en ruim en suite-badkamers. Elke eenheid het ook 'n privaat verhitte Jacuzzi en ingeboude braai. Die Swembad-eenheid het eksklusiewe gebruik van die swembad.

Ons bied ‘n rustige wegbreek, net ‘n uur weg van Pretoria en Johannesburg. ‘n Plek waar jy van jou sorge kan vergeet in die rustige, pragtige omgewing.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stillwaters Waterfront Apartments gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za