Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Tides Seaside Accommodation

Driftwood Kothuis
Vanaf R950
R950 R808
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis staan alleen en het 'n dubbelkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaat-gasstoof, ketel, broodrooster en graniettoonbanke. Daar is 'n eetarea en 'n TV met satelliet-kanale. Die eenhede het lugversorging. Ons bied ook parkeerplek op die perseel en daar is 'n braai-area. Daar geen skoonmaakdienste oor naweke of op openbare vakansiedae is nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Gaste moet hul eie strandhanddoeke bring.
Let asb. daarop dat daar nie 'n skoonmaakdiens op naweke of openbare vakansiedae is nie.
Om vroeër in te klok is moontlik, maar moet vooraf gereël word.
Indien jy na 18:00 opdaag, skakel ons asb. op ons selfoonnommer 1 uur voor aankoms. Om laat uit te klok is moontlik indien jou kamer nie vir daardie aand bespreek is nie.
Laat weet asb. vooraf hoe laat jy gaan inklok.

Geen harde musiek, klappers, dwelms of geraas sal geduld word op die perseel nie. Geraas mag nie ander gaste of jou bure pla nie. Partytjies of enige geleenthede word nie toegelaat nie aangesien dit 'n stil woonarea is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sea View Ateljeewoonstelle
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke ateljee-woonstel het 1 koningingrootte-bed, 'n enkelslaapbank en 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring. Die volledig toegeruste oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaat-gasstoof, ketel en broodrooster. Daar is 'n eetarea met 'n TV met satelliet-kanale en 'n privaat balkon met 'n see-uitsig. Ons bied ook onderdakparkeerplek agter afstandbeheerde hekke en daar is 'n gedeelde braai-area vir die 2 Sea View-eenhede.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Gaste moet hul eie strandhanddoeke bring.
Let asb. daarop dat daar nie 'n skoonmaakdiens op naweke of openbare vakansiedae is nie.
Om vroeër in te klok is moontlik, maar moet vooraf gereël word.
Indien jy na 18:00 opdaag, skakel ons asb. op ons selfoonnommer 1 uur voor aankoms. Om laat uit te klok is moontlik indien jou kamer nie vir daardie aand bespreek is nie.
Laat weet asb. vooraf hoe laat jy gaan inklok.

Geen harde musiek, klappers, dwelms of geraas sal geduld word op die perseel nie. Geraas mag nie ander gaste of jou bure pla nie. Partytjies of enige geleenthede word nie toegelaat nie aangesien dit 'n stil woonarea is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuin-eenheid 3
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 2 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, maar geen bad, asook 'n aparte badkamer. Linne word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis met moderne geriewe en 'n eetarea. Daar is ook satelliet-TV. Al die eenhede word daagliks, buiten oor naweke, skoongemaak. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar vir 1 voertuig.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Gaste moet hul eie strandhanddoeke bring.
Let asb. daarop dat daar nie 'n skoonmaakdiens op naweke of openbare vakansiedae is nie.
Om vroeër in te klok is moontlik, maar moet vooraf gereël word.
Indien jy na 18:00 opdaag, skakel ons asb. op ons selfoonnommer 1 uur voor aankoms. Om laat uit te klok is moontlik indien jou kamer nie vir daardie aand bespreek is nie.
Laat weet asb. vooraf hoe laat jy gaan inklok.

Geen harde musiek, klappers, dwelms of geraas sal geduld word op die perseel nie. Geraas mag nie ander gaste of jou bure pla nie. Partytjies of enige geleenthede word nie toegelaat nie aangesien dit 'n stil woonarea is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Garden View Eenheid 4
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 2 slaapkamers. Die een slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort, maar geen bad nie. Die ander kamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer. Linne word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis met moderne geriewe en 'n eetarea. Daar is ook satelliet-TV. Al die eenhede word daagliks, buiten oor naweke, skoongemaak. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar vir 1 voertuig.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Gaste moet hul eie strandhanddoeke bring.
Let asb. daarop dat daar nie 'n skoonmaakdiens op naweke of openbare vakansiedae is nie.
Om vroeër in te klok is moontlik, maar moet vooraf gereël word.
Indien jy na 18:00 opdaag, skakel ons asb. op ons selfoonnommer 1 uur voor aankoms. Om laat uit te klok is moontlik indien jou kamer nie vir daardie aand bespreek is nie.
Laat weet asb. vooraf hoe laat jy gaan inklok.

Geen harde musiek, klappers, dwelms of geraas sal geduld word op die perseel nie. Geraas mag nie ander gaste of jou bure pla nie. Partytjies of enige geleenthede word nie toegelaat nie aangesien dit 'n stil woonarea is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Strandhuis
Vanaf R3 400
R3 400 R2 890
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié moderne ruim semi-vrystaande dupleks beskik oor 4 slaapkamers met koningingrootte-beddens. 3 van die slaapkamers het en suite-badkamers en 1 het 'n aparte badkamer. Daar is 'n oopplan-sitkamer met DStv (hotel-pakket), eetarea en 'n kombuis met moderne yskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en stoof. Die eenheid word eenkeer per week skoongemaak teen geen ekstra koste. Daar is geen skoonmaakdienste oor naweke of op openbare vakansiedae nie. Parkeerplek agter geslote hekke is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Gaste moet hul eie strandhanddoeke bring.
Let asb. daarop dat daar nie 'n skoonmaakdiens op naweke of openbare vakansiedae is nie.
Om vroeër in te klok is moontlik, maar moet vooraf gereël word.
Indien jy na 18:00 opdaag, skakel ons asb. op ons selfoonnommer 1 uur voor aankoms. Om laat uit te klok is moontlik indien jou kamer nie vir daardie aand bespreek is nie.
Laat weet asb. vooraf hoe laat jy gaan inklok.

Geen harde musiek, klappers, dwelms of geraas sal geduld word op die perseel nie. Geraas mag nie ander gaste of jou bure pla nie. Partytjies of enige geleenthede word nie toegelaat nie aangesien dit 'n stil woonarea is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R950
R950 R808
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan 481, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3M2QzYTM5LTJiOWYtNDQwYS1iMGQ0LTZmNGRjZWQ4YmJjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R808 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 481 Marine drive Bluff 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -29.923156453307 31.017920983706
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem