Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Tides Seaside Accommodation

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.

Spesiale Aanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.

Huisreëls

Gaste moet hul eie strandhanddoeke bring.
Let asb. daarop dat daar nie 'n skoonmaakdiens op naweke of openbare vakansiedae is nie.
Om vroeër in te klok is moontlik, maar moet vooraf gereël word.
Indien jy na 18:00 opdaag, skakel ons asb. op ons selfoonnommer 1 uur voor aankoms. Om laat uit te klok is moontlik indien jou kamer nie vir daardie aand bespreek is nie.
Laat weet asb. vooraf hoe laat jy gaan inklok.

Geen harde musiek, klappers, dwelms of geraas sal geduld word op die perseel nie. Geraas mag nie ander gaste of jou bure pla nie. Partytjies of enige geleenthede word nie toegelaat nie aangesien dit 'n stil woonarea is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R950
R950 R808
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R950 R808
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R950 R808
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan 481, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3M2QzYTM5LTJiOWYtNDQwYS1iMGQ0LTZmNGRjZWQ4YmJjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R808 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 481 Marine drive Bluff 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -29.923156453307 31.017920983706
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem