LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Laluna Nera | LekkeSlaap
+96

Villa Laluna Nera

8 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 16 Sep 2020 tot 31 Okt 2020.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Church Straat, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 R1 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Villa Laluna Nera is 'n eksklusiewe en veilige Toskaanse-styl villa in die prentjiemooi en historiese Vredenburg. Langsaan Vredenburg sal jy Langebaan, Paternoster en St Helenabaai aantref. Dit is rustig en stil en ideaal geleë in die inkopie-deel van die dorp, slegs 10 minute se ry vanaf al die omliggende vissersdorpies.

Die pragtige selfsorghuis het 4 en suite-slaapkamers met dubbelbeddens, 'n pragtige en volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof-eiland en kroeg en 'n privaat tuin vir elke kamer. Die kombuis maak oop op 'n groot vermaak-area met 'n swembad, patio, braaigeriewe en pizza-oond van klip. Daar is satelliet-TV en WiFi. Die perseel is veilig met elektriese omheining, persoonlike, afstandbeheerde toegang en privaat parkeerplek. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer maak oop na buite met Franse deure.

Daar is 'n kaggel, wasmasjien, tuimeldroër, parkeerplek op die perseel asook sjampoe en ander bederfies. Linne en badhanddoeke word voorsien, bring asb. jou eie swem- en strandhanddoeke saam. Van die ekstra sekuriteitsmaatreëls sluit die volgende in: rookalarms, noodhulpkissie en brandblusser, elektriese omheining en persoonlike afstandbeheerde toegang asook privaat parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Laluna Nera sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Villa Laluna Nera
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 19 Church Straat, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Laluna Nera het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R3 000
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
was R3 000
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Church Straat, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM1OTc1NmY3LTQ3ZGYtNDYxNC1iMDFkLTZmMDRmNTljNjQ3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 000, nou Vanaf R1 800  per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 19 Church Street Vredenburg 7380 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.903393029023 17.987797021997
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!