Pilot Inn Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pilot Inn Accommodation bied oornagverblyf in Kempton Park, slegs 10 minute se ry van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Daar is 'n restaurant op die perseel wat gaste gerus kan uitprobeer. Gratis, privaat parkeerplek is ook beskikbaar.

Gaste het 'n keuse tussen 5 en suite-dubbelkamers. Sommige van die kamers sluit 'n sitarea in. In elke kamer is daar 'n koffiemasjien. Elke en suite-badkamer is toegerus met 'n stort en gratis WiFi word voorsien.

Daar is 24 uur van die dag iemand aan diens by ontvangs.

Johannesburg is 22 km weg, terwyl Pretoria 39 km ver is. Die naaste lughawe is O.R. Tambo Internasionale Lughawe, slegs 4 km van ons af.

Kenmerke

Geriewe

  •  WiFi

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pilot Inn Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R560 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za