LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pilot Inn Accommodation | LekkeSlaap
+21

Pilot Inn Accommodation

6 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Pilot Inn Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5
Japie S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie S
Enkelreisiger

Bekostigbaar naby die lughawe.

Vriedelik en aangename mense. Dankie Danie. Alles wat jy nodig het vir oorbly-akkommodasie. Kan laat die aand inboek veral as jou vlug laat is. Sal enige tyd weer daar bly.

Chris V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het gekry wat ek bespreek het.

Ek het bekostigbare slaapplek gesoek en dit gekry. Pilot Inn het niks meer en niks minder gebied as wat hulle geadverteer het en ek verwag het nie. Dit is so dat die plek is nie modern nie maar oud, maar wat ek het in 'n ou huis groot geword so dit het my glad nie gepla nie. Mens kan nie 5 ster geriewe en interieur verwag vir die prys wat hulle vra nie. My kamer was skoon en privaat dit is al wat ek nodig gehad het.

Pilot Inn Accommodation's terugvoer

Goeie dag Chris,

Dankie vir jou insette.

Pilot Inn Accommodation
Janine D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D
Enkelreisiger

Very clean and homey accommodation with friendly staff.

Would recommend Pilot inn to everyone. Very clean unit and staff are very friendly and helpful.

Riana J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana J
Gesin met tieners

Goedkoop, gerieflik en baie vriendelik.

Baie dankie vir gasvryheid.

Pilot Inn Accommodation's terugvoer

Dankie vir jou insette, ja by Pilot Inn is dit vir ons belangrik dat ons gaste veiligheid en huislikheid moet ervaar soos by hul eie huis te wees en welkom te voel en weg te gaan as huisvriende.

Pilot Inn Accommodation
Susan R - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R
Enkelreisiger

Gasvryheid en waarde vir geld.

Ek het 'n plek naby Emperor's Palace gesoek, het 'n konferensie daar aangehad. Die gashere het my laat welkom voel en my my eie sleutel met remote vir die veiligheidshek gegee. Ek kon ook my kamer sluit. En suite-badkamer met stort en toilet, dubbelbed en spieëlkas. Daar was ook 'n yskassie in my kamer. Koffie en tee en vars water is enige tyd van die dag of nag beskikbaar. As jy ontbyt wil hê maak hulle dit vir jou teen ekstra koste. Daar is ook plekke wat aandete kan aflewer vir jou rekening. Ek het lekker gebly en kan die Pilot Inn met 'n rein hart aanbeveel.

Pilot Inn Accommodation's terugvoer

Dankie vir jou insette, ja by Pilot Inn is dit vir ons belangrik dat ons gaste veiligheid en huislikheid moet ervaar soos by hul eie huis te wees en welkom te voel en weg te gaan as huisvriende.

Pilot Inn Accommodation
Francois D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Enkelreisiger

Heerlik gerus. Lekker gebly.

Goeie gashere. Lekker kamer.

Pilot Inn Accommodation's terugvoer

Thank you for your input, it is very important for us to have our guest only the best and nothing less then just the best.

Pilot Inn Accommodation
Vanaf R360
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R360
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R360
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Commissionerstraat 49, Kempton, 1620, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyYzM4NzFmLTQ4MmUtNDk3MS05ZmQ5LWQ2MmE0YzI3NjRlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R360  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 49 Commissioner Street Kempton 1620 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 09:00 -26.09746169691 28.231633901596
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!