Murraysburg Akkommodasie by Elandsrus Country Lodge | LekkeSlaap
+33
+33

Elandsrus Country Lodge

47 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 20 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Elandsfontein, Drie Susters, 7070, Wes-Kaap

Beskrywing

Elandsrus Country Lodge is in die Drie Susters-omgewing geleë, 'n bekende landmerk vir diegene wat tussen Johannesburg en Kaapstad op die N1 reis. Al is Elandsfontein 'n skaapplaas, speel dit ook gasheer aan gaste wat graag in die pragtige omgewing wil bly, wat net die Karoo kan bied.

Die lodge het 5 en suite-slaapkamers met tee- en koffiemaakgeriewe, waaiers en verwarmers. Daar is 'n groot vermaakarea, gemeenskaplike selfsorggeriewe en 3 braai-areas. Vir diegene wat egte Karoo gasvryheid en tuisgemaakte etes op die proef wil stel, word aandete en ontbyt in die eetkamer van die plaashuis bedien. Aandetes moet vooraf bestel word.

Die plaas bied volop voëllewe, klein wildsbokke, verskeie voetslaanpaaie, ’n diverse plantegroep en die rustige geluide van die natuur.

Gaste kan sterrekyk op die donker Karoo-aande geniet en heerlik rus om gehalte-beddens. Kom en geniet ’n ware Karoo-ervaring.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Jacuzzi
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 47 resensies vir Elandsrus Country Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Plaas Elandsfontein, Drie Susters, 7070, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elandsrus Country Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Elandsfontein, Drie Susters, 7070, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwMDFlMzE4LTRiN2ItNGUzMC05MmY3LTY5NGU4OTgwNTFkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 47 5 1 4.7 Elandsfontein Farm Three Sisters 7070 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.919860253053 23.20293389682
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za